Kommentaar

Die US het probleembeleid eerder as ’n kommunikasieprobleem

Jessica Pohl 2021-06-06 Dit is eintlik amusant hoe maklik kritici in die algemeen aanneem dat US se Marxistiese hiërargie werklik in 'n gesprek oor Afrikaans se volwaardige akademiese voortbestaan belangstel. Marxiste stel immers slegs in gesprekke belang wat hul ideologie

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-06 Slim ateïste is tog nie so slim nie. Hulle het geen antwoord op onnosel veronderstellings wat uit die duim gesuig word nie.

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Karin 2021-06-06 My ma is 85. Ons is 5 dogters. My oudste suster wil hê elke dogter moet haar vir 'n maand inneem. Is dit goed vir haar om weggevat te word van haar bekende goed?

’n Huldeblyk aan Ben Kruger

Lizette 2021-06-06 Ben, jy sal vreeslik gemis word. Jy was en is een van die beste akteurs. Daar is 'n groot leemte in almal se harte, want jy is nie meer daar maar ons sal jou nooit vergeet nie. Rus sag.

Die Psalms in omdigting en vertaling

Jimmy De Villiers 2021-06-06 Uiters insiggewend.

Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd

izak 2021-06-06 Elena. Ivermektien het geen invloed op die inenting nie. Kry asseblief die inenting so gou as wat moontlik is. Ek het reeds drie dosisse van die inenting in, juis om te toets. Die inenting is veilig.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Angeline Kriegler 2021-06-06 Ek soek toetse vir wiskunde, Ekonomie en Besigheidstudies.

Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd

Elena 2021-06-06 As ek wel Ivermectin gebruik, hier waar ons bly is die infeksies nou baie. Hoe lank kan ek van laaste dosis ingeënt word?

Die Psalms in omdigting en vertaling

Zandra+Bezuidenhout 2021-06-05 Dankie vir jou helder en volledige uiteensetting, Heilna. Belangstellendes het dikwels vrae oor hierdie aspekte en jy bied 'n kosbare verwysingsbron.

Burgerskap onder konstruksie: Aida en Rigoletto by die Suid-Afrikaanse Republiekfeesvieringe, 1971

Charl Adams 2021-06-05 Hierdie skryfstuk is 'n ongeoorloofde poging om 'sin te kan maak' van daardie tyd. Sin vir wie? Dit het 'n sublimale onderbou wat poog om die dogma van rasseskeiding te saniteer deur die logika (sic) in 'n rassistiese kulturele milieu te 'verduidelik' Dit

Soek dringend woorde van lied

Tian Dercksen 2021-06-05 Hello ek is op soek na 'n liedjie wat se woorde as volg is "Hompie kedompie sit op die wal, Hompie kedompie het afgeval, want Hompie kedompie is 'n alkholis en dis waarom die liedjie hier is." Asb kan iemand help?

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-05 Tiens, ek lees nou stokou boek oor Saul/Paulus. Moenie soos hy raak en die ateïs stenig nie. Dis winter, midde die derde vlaag van die virus en belastinggaarder druk op... Ek is deesdae op lensies, boontjies, gesplete erte en varkvelle, om begroting te l

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

izak 2021-06-05 Dit is inderdaad 'n voorreg.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Sophiyette Venter 2021-06-05 Pragtige leesstof, dankie vir die impak wat jy maak. Ek is ook n proefkonyn, maar vir die J&J entstof. Beslis 'n voorreg om steeds deel te wees van die studiegroep. Mag jou pragtige vertelling help om menigtes te oortuig dit is die regte ding om te do

’n Mooi bont koei

Tiens Pretorius 2021-06-05 Ek is teleurgestel dat daar so min reaksie is op my skrywe. Waar is die slim ateïs nou? Is hy stomgeslaan?

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Piet le Roux

M Erasmus 2021-06-05 Publiek moet rekenings direk betaal, nie aan die munisipaliteite nie.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Pyrrho 2021-06-05 Ja nee, hierdie woordeboekskrywers, onderwysers, dosente ens. wat so baie moeite doen om hierdie boompie so te snoei... te keer om ‘natuurlik’ te groei. Laat Afrikaans eerder organies groei sonder instansies! Kom ons kyk hoe draai dit uit (ignoreer ge

In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe

Ina Whelan 2021-06-04 Dankie Nic. Mal oor jou stories. Mis nie n enkele "Nic se goed" Sondae nie. Jy is 'n lafenis vir die siel.

’n Huldeblyk aan Ben Kruger

Reinet Blom 2021-06-04 Kan kykNET asb Skooldae uitsaai? Groot asseblief.

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-04 Arme God. Hy kry ook die skuld vir alles wat die mens nog nie weet nie.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-06-04 Middag Gerna Email 'n lys van boeke wat jy beskikbaar het, asb. Groete Dirk

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-04 Ek weet dat man seker poëties moet wees oor groen weiveld en groot uier Frieskoeie. Al daaraan gedink dat die bulkalfies as sagte kalfsvleis êrens op 'n bord eindig? Die tradisionele Kalfiewals se woorde beskryf dit goed. Ons sal katte en honde met rum

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

izak 2021-06-04 Johanna. Die jaarlikse inspuiting wat jy kry werk op presies dieselfde beginsel as die Covid-inspuiting.

Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)

Anel van Staden 2021-06-04 Hi Landi Het jy reg gekom, indien wel stuur asb vir my jou email adres dat ons kan gesels want ons is ook nou besig met die PAT. Groete

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Johanna von abo 2021-06-04 Ek is 65 jaar en bly onseker oor wat moet ek doen, moet ek gaan vir die inenting of nie? Daar word so baie dinge gepraat op media, seker ook maar bietjie bang gaan dit my siek maak? Of nie? Ek is gewoond om jaarliks vir my gewone verkouespuit te gaan.

Op soek na Heinz Konsalik

Gerna 2021-06-04 Hi Dirk Ja ek het nog die boeke.

Matriekvraestelle: Ingenieursgrafika (2018)

Rochelle 2021-06-03 Hi, op soek na 2020 se eindvraestelle en memo's, asb.

COVID-19: Jeremy Nel on vaccines, returning to normal and ivermectin

Lena kotze 2021-06-03 As ek reeds covid gehad het, dan het ek mos teenliggaampies geproduce? Moet ek dan steeds inent?

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries

Natasha Venter 2021-06-03 ‘n Pretensieuse boek met geen momentum nie. Die skrywer probeer ons hoogstens beïndruk met sy kennis van Mahler en afstoot met sy konstante onderlangse verwysing na iemand, maar meestal die sinusoïdale vrou se tepels. Ek dink ook nie Karel Schoeman s

Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier

Theodoor Boekkooi 2021-06-03 Ons verkeer in 'n erstige gemors, en ek is heeltemal te oud om planne te beraam om iets aan die onheil te kan verander, dit te laat stop. Om dit te bewerkstellig, sal 'n totale innerlike ommekeer van ons land se bevolking verg.

Sonia Cabano, ek en Bruce Springsteen

Adriaan Oosthuizen 2021-06-03 Dis 'n pragtige storie oor Sonia. Ek het haar vir lank nie gesien nie en is nou baie spyt dat ek nie meer moeite gedoen het nie. Spyt kom altyd te laat in hierdie lewe wat in 'n oogwink verbyvlieg. Bob Dylan het gesê: "Time is a jetplane. It moves too fa

Gemeenskapsdiens ook tussen verkiesings is noodsaaklik

Robert+Barrie 2021-06-03 Die werklike waarde en doel van demokrasie en verskillende vlakke van regering het nooit enige betekenis vir die ANC gehad nie. Mandela het in '94 voor die verkiesing sy mond gespoel oor die vermorsing van geld en die betalings aan direkteur-generaals. Di

Gemeenskapsdiens ook tussen verkiesings is noodsaaklik

Anthony "Speedo" Wilson 2021-06-03 Dankie, Jason! Soos gewoonlik - kos tot nadenke!

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-06-03 More Lauriska Myle na die maal: Het jy nog enige Konsalik-boeke beskikbaar? Groete Dirk

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-06-03 Hi Gerna Het jy nog 'n lys van jou Konsalik-boeke beskikbaar? Groete Dirk

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-06-03 Hi Yolande Het jy nog die lys beskikbaar? Groetnis Dirk

Max du Preez oor vrye spraak en geloofwaardige joernalistiek

Carl Muller 2021-06-03 Max, jy het meer guts as ek. En jy het meer oorleef as ek. Maar sterkte. As jy die wêreld wil verander kan jy nie saam met die stroom gaan nie.

’n Brief aan Sonia met ’n "i"

Anne-Marie+Mischke 2021-06-03 Raak gevat. Eerlik, maar subtiel. So onthou 'n mens mos.

Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

wilma celliers 2021-06-03 Ek wil graag die boek hê, waar kan ek hom kry? Asook Gangster.

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Lizette 2021-06-03 Ek en Sonia was saam in die klas destyds in standerd 6 en 7. Sy het ook in my “autograph” geskryf ... 'n boekie wat ons almal daai tyd gehad het. RIV Sonia.
Top