Kommentaar

’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie

Riana Scheepers 2021-05-28 Uitstekende resensie. Belangrike punt is die humor in dié roman, weliswaar ironiese, swart humor.

Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word

Henri Craemer 2021-05-28 Soos ek in my Facebook comments gesê het: Ek het in 1973 die NGK verwerp nadat 'n predikant blatante rassisme en geslagsvooroordeel probeer regverdig het met sekere Bybelverse. Daar was voor dit verskeie preke van 'n soortgelyke aard, maar hierdie een w

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Denis Drennan 2021-05-28 I loved every word of Estelle's interview with Abel. I see how ... heart-language is so important to allow the truth to be brought home (into the heart and life ... and soul). Thank you so much for sharing the experience of your interview ... your insigh

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Cordelia Jordaan 2021-05-28 Watter fantastiese onderhoud! Die vraesteller se intuïtiewe aanvoeling vir die onderwerp het die pad oopgemaak vir 'n uiters eerlike, ware, spirituele en heilige reaksie van Abel! Ek onderskryf alles wat so pragtig verklaar en aangebied is.

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

John Mobbs 2021-05-28 Ek het 'n hekel aan rubrieke wat eensydige menings verskaf sonder om dit kontekstueel te boekstaaf. Hamas is nou regtigwaar nie engeltjies nie. Vrede tussen Israel en Palestinië sal nie geskied terwyl die fundamentalistiese Hamas voortgaan met hul militÃ

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Lien Botha 2021-05-28 Dankie Carol. Alle eer aan die toegewyde kunsversamelaar.

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Lien Botha 2021-05-28 Immer waarderend Ingrid. Ek staan by die voet van die berg en kyk na waar jou spore loop tot bo.

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Theodorus du Plessis 2021-05-28 En hier gaan Bettina weer. Kennelik verstaan sy nie onderdrukking baie goed nie en ook nie hoe stereotipering en growwe veralgemenings werk nie. Dit lyk vir my nuansering vorm nie deel van haar diskoers-mondering nie. Tog spytig, want so kan 'n mens nie e

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

R van Druten 2021-05-28 There is a very easy, quick solution to the never-ending Israeli/Palestinian drama, and its just so achievable once all adherence to religious dogma is turfed right out of the window. Its called Second Exodus, this time to a perfect destination where pea

Fresh off the press: For my country by Themba Maseko

Anthony "Speedo" Wilson 2021-05-28 Interessant! 'n Boek wat ek defnitief gaan aanskaf! Die koerante op die dag was vol van sy [sogenaamde] verraad ek is so bly dat hy besluit het om self sy storie te vertel! Sterkte boet!

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Rina Rossouw.. 2021-05-28 Ek is baie skepties...

Response to letter of Dr Smith

R van Druten 2021-05-28 Well said Nicolaas, the reality is, nothing that the ANC government says has any credibility anymore. Since its takeover it's been on a slippery slope to nowhere. Right now the metro train service has completely imploded in the country's main commercial

Op soek na Saartjie: In gesprek met Langenhoven se agterkleinkind

Jonathan Handley 2021-05-28 Great article. What is interesting is all the collateral history.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Mara Baumgartner 2021-05-27 Dit is so verfrissend. Ek het albei my inentings gekry en voel perdfris. Geen newe-effekte. Ek het op die Chinese Sinopharm besluit omdat die wagperiode na die eerste inenting slegs 28 dae duur. Ek is op 'n missie om my landsgenote te inspireer om die ine

Reguit met Robinson: A Zoom interview with Michelle Groome

Alida Van Eeden 2021-05-27 Ek stem volkome saam.

Wenners van LitNet se vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Yvonne Botha 2021-05-27 Baie geluk aan die wenners. Julle het gewys hoe om met 10 woorde te toor. Dankie Litnet. Die geleentheid het vir groot pret gesorg.

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Dr FS Steyn 2021-05-27 Dankie vir Dr Krüger en LitNet vir hierdie oop en grensverskuiwende onderhoud en artikel met Dr Pienaar.

Skoon wasgoed: Dot Serfontein se rang in die ry van skrywers

Michael Green 2021-05-27 Dot, Dot, Dot, baie beslis een van my gunsteling skrywers!

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

carol hodes 2021-05-27 Sien so uit om hierdie te lees en ervaar!

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

ingrid winterbach 2021-05-27 Dit klink wonderlik fassinerend, Lien. 'n Boek so na my hart.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

C Du Plooy 2021-05-27 Sommer net in boere-Afrikaans! Baie dankie!

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

F C Boot 2021-05-27 Daar steek baie meer in as net die Palistyne se griewe. Die groot opstoker agter dit alles is Iran wat Israel graag met die grond wil gelykmaak. Hulle verskaf dan ook tekeninge en dokumentasie vir die bou van die M-75 vuurpyle aan Hamas wat dit dan in pla

’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie

Mariette Maarschalk 2021-05-27 Briljante resensie wat die leser nuwe insig in die verhaal gee.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Toni 2021-05-27 Brilliant. Clear. Humours and factual. Thank you 🤗👌 AZ Jab#2 is next week for me 🇳🇦

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Lien Botha 2021-05-27 Dankie Melanie.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Rina Du Toit 2021-05-27 Baie dankie vir julle toegewydheid... Julle maak werklik 'n positiewe verskil in ons kinders se groei en ontwikkeling.

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Gustaf Claassens 2021-05-27 En nog is dit het einde niet. 'n Land met 'n regering wat onverpoosd Palestyne hiet en gebied. Daar's 'n afwesigheid in Israeliese denke van lesse geleer uit 'n verlede van 'n bekrompe, fassistiese Nazi-regering wat kollektief die Jode se menswees, menswa

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Johann Basson 2021-05-27 Geagte Bettina, WEDERSYDSE VERTROUE is die gom van 'n toekomstige vredevolle voorspoedige Suid-Afikaanse nasie. Kom ons fokus op die heling van die huidige getramatiseerde Suid-Afrikaanse samelewing. Kom ons breek die herhalende traumasiklus nog in on

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Leon Retief 2021-05-27 Bettina Wyngaard is korrek in die sin dat lede van die Israelse weermag misdade gepleeg het tydens die pas afgelope konflik. Dit word op Israelse TV erken en nie weggesteek nie. Soos gewoonlik gee sy 'n eensydige blik op die situasie, soos mens nou al ge

Skoon wasgoed: Dot Serfontein se rang in die ry van skrywers

Barend van der Merwe 2021-05-26 Baie interessant! Was net bewus van die geskiedskrywing.

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Alta Roode 2021-05-26 Ek is 4 weke terug negatief getoets vir COVID-19. Ek het die toets gedoen omdat ek siekerig gevoel het en alle kos en drank wat ek gebruik het het 'n bitter smaak gehad. Nou is die bitter smaak weer terug. Moet ek my weer toets?

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Breyten P 2021-05-26 “Ons is veel meer deel van alles as wat ons vanuit godsdienste geleer is. Ons is eerder deel van die "netwerk van lewe" as om te heers. Want sien, die lewe is ten nouste gekoppel aan ’n groter omvattende geheel waarvan elkeen ’n klein deeltjie uitma

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Melanie Grobler 2021-05-26 Kan nie wag om jou boek te lees nie!

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Alta Roode 2021-05-26 Ek het vier weke terug negatief getoets. Alle kos en drinkgoed was galbitter. Dit het gelukkig na 'n week weggegaan maar is nou weer terug. Moet ek weer gaan vir 'n toets?

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Ann Bezuidehout 2021-05-26 Hi, ons is ook 'n organisasie wat dringend hulp nodig het.

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet 2021-05-26 Hallo Lawrence, leerders moet hul indrukke en gewaarwordinge neerskryf nadat hulle die video gekyk het. Let asb. daarop dat die kompetisie se sluitingsdatum na Vrydag 16 Julie 2021 aangeskuif het.

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

LitNet 2021-05-26 Hallo Sone, besoek gerus http://www.bestbooks.co.za/contactus vir bestellings by Best Books.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

estelleke 2021-05-26 Wow! Dit was nou 'n insiggewende, opvoedkundig-slim en humoristiese artikel. Dankie, Izak - ek gaan my inenting met moed tegemoet.

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

Lawrence 2021-05-26 Hi. Mag die leerder oor enige onderwerp skryf of hieroor: "Kyk nou na hierdie YouTube-video en skryf jou indrukke en gewaarwordinge neer in maksimum 200 woorde."

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Leonie 2021-05-26 Hi, waar kan ek aanklop vir hulp? Ek moet my huis restoureer en dit sal my R800 000 kos om hom klaar te maak. Ek is tans dakloos en my kind van 14 jaar wil so graag haar eie kamer hê.
Top