Anarcho-kapitalisme en VOC

  • 6

Vir die politieke korrektes, Nederland het Kaap nooit gekolonialiseer nie. Om te verstaan wat VOC was, gebruik die ultimate van kapitalisme, Anarcho-kapitalisme. Die VOC het self regulasie toegepas, asof die privaatmaatskappy 'n regering was.

  • 6

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Angus, as ek jou e-posadres gehad sou ek raad gegee het man-tot-man om begrip te verbeter ...
    Lees op oor Kroata-fliek op LitNet.

  • Beste Hans,
    As ek lees wat jy skryf, is jy die laaste pesoon by wie ek raad sou vra oor die verbetering van begrip, want jy verstaan blykbaar nie self wat jy geskryf het nie en nog minder die vraag wat ek jou gevra het.

    Jy het beweer dat die Nederlanders nie die Kaap gekolonialiseer het nie, en jy rig jou bewering tot "politieke korrektes".

    Dis wat jy beweer het; dus moet jy my 'n antwoord kan verstrek.

    Wie het ooit gesê dat Nederland die Kaap gekolonialiseer het?

    Ek vra die vraag na aanleiding wat jy geskryf het, en het nie nodig om kennis te dra oor wat geskryf is oor die Kroata-fliek nie.

    Dit lyk my ék sal moet lesgee oor begrip.
    Groete,
    Angus

  • Beste Hans,
    Wat het my politieke sienswyse te make met die prys van eiers?
    Ek het jou 'n eenvoudige vraag gevra. Ek weerspreek nie wat jy beweer nie; ek wil maar net my kennis uitbrei, en vir my is die antwoord slegs van historiese belang, sou 'n mens dit van die politiek kon skei.

    Ek wil weet wie beweer het dat Nederland die Kaap gekoloniseer het. Daais ma' al.

    Dis belangrik vir my om dit te weet, want die VOC het 'n verversingspos hier aan die Kaap kom stig met die koms van Jan van Riebeeck in 1652. Eers in 1657 is grond aan Vryburgers gegee om voedsel te produseer vir die verbygaande skepe.
    Groete,
    Angus

  • Hans Richardt

    Angus, anarcho-kapitalisme dryf Orania. Die VOC was oudste openbare maatskappy met verhandelde aandele en aandelesertifikate.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top