Zelda2021-05-26Wat ‘ń besonderse eerlike en menslike onderhoud. Die vraesteller se sensitiewe en opregte soeke lei vir Abel om vanuit sy eie outentieke spirituele reis te praat. Dankie vir ‘n wonderlike en vars skrywe.
Hans Combrink2021-05-25Hy was my ouma se neef, en ook die neef van JG Strijdom, die eerste minister en my ouma se broer. Het in 1910 vir hom in die Strand gaan kuier ... 😊😊
Dirk+Grobler2021-05-25Is daar enige LitNet-besoeker wat nog Konsalik-boeke beskikbaar het?
Ek sal dit waardeer as daar via LitNet met my in verbinding getree kan word.
Marthie Momberg2021-05-25Baie dankie vir 'n uitstekende artikel Bettina.
Die probleem is nie 'n bakleiery tussen twee gelyke partye nie. Dis 'n grootskaalse en algehele onderdrukking.
Human Rights Watch en ook die Israeliese organisasie B'Tselem het vroeg vanjaar elk bevi
Louise Viljoen2021-05-25Ina, skaf gerus Elise Nel se Ons raaiselpad met alzheimersiekte aan. Sy gee regtig baie goeie raad daarin. Ek self het nie raad wat die longprobleem aanbetref nie, want hoewel my ma se longe swak is, het ons nog nie met oormatige slym te doen gekry nie.
Barend van der Merwe2021-05-24Nee wat, ek gaan nie vir jou sê of jy dit moet lees of nie. Dis seker darem 'n besluit wat jy self in staat is om te neem. Laat ek dit dan maar so stel: as lang argumente uit die Bybel jou kos is, dan sal jy moontlik dié boek baie geniet. Dit het my nie
LitNet2021-05-24Hallo! LitNet bied die volgende hulp vir skoliere: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik egter nie oor kennis van die verkryging van die oudioboek nie. Enige lesers met die nodige inligting, word hartlik
Maryna Viljoen2021-05-24As mens 'n ouerfiguur aan die dood afstaan, hetsy dit 'n ouma is wat jou bedags moes oppas terwyl ma werk.... of tannie op die plaas wat vakansies jou ma-figuur is... is daar groot gate wat nooit weer gevul kan word nie. Jy slaan die spyker op die kop, Ja
Reusedwerg2021-05-24Nou wat wil jy nou eintlik sê, Mnr van der Merwe? Moet ons dr Stefan Joubert se boek lees of nie? Dit is dr Joubert se opinie, waarmee jy saamstem of nie. Hy was self is Nieu-Seeland en het "teruggekom". So ek dink hy kan met gesag praat. Of hy nou Bybel
Rina Els2021-05-24Ons sou ook graag deel wou hê aan die wonderlike program vir ons mense op Excelsior by Pallecan Arts waar ons probeer om werk te skep en mense op te hef. Rina Els
Erika Terblanche2021-05-24Dankie, Frederik. Ek wou nog jou boekbekendstelling in Hartenbos bywoon, maar het nie daarby uitgekom nie. Hoop dit verkoop soos soetkoek.
Erika
Rosie2021-05-24Ai, vriendin, baie jammer vir jou. Sal help uitkyk vir 'n moontlike oplossing. Ek weet baie water - klein hoeveelhede, maar meer kere per dag. Verder moet jy oplet vir moontlike allergieë wat die toestand aanhits. Bv suiker en melk, stof, diere hare,
LitNet2021-05-24Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die inhoud wat ons by LitNet bied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die skakel hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek. Jy kan elke
LitNet2021-05-24Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die inhoud wat ons by LitNet bied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die skakel hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek. Jy kan elke
LitNet2021-05-24Hallo! Dankie vir jou boodskap. Jy kan in die artikel op die skakels klik en dan laai die vraestel en die memo gratis in PDF-formaat af. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle en memo's wat jy op LitNet in die hande kan kry: https://www.litnet.co.za/ind
Gerrie2021-05-23Baie dankie Abel. Ons kyk en luister elke week verwonderd. Jy is dapper om die waarheid te verkondig. Dis baie jammer dat die mens se fisiese behoeftes eers versadig moet wees voordat ons die waarheid soos hierdie kan internaliseer. Daarom bly die mensdom