Kommentaar

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Stefan 2021-05-18 Uitstekende siening en skryfwerk, Willem! As jong Afrikaner moedig jou skryfwerk my aan om my boompie goed gewater te hou!

Noudat jy weg is

AndreB 2021-05-18 Die beelde trek mens in die verhaal in. Gee woorde vir 'n hart wat verlang ...

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

James 2021-05-18 Baie dankie, Willem, vir jou verfrissende perspektief wat mens intrek in jou persoonlike verhouding met Afrikaans en vir 'n oomblik laat vergeet van die nodigheid om te baklei vir Afrikaans.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Riaan Esterhuyse 2021-05-18 Willem, jy het die bal mooi raakgevat en inderdaad 'n wendrie gaan druk. Ons sukses as Afrikaanse mense is inderdaad om dit te praat. Dit is net deur Afrikaans te praat dat ons (die bal) vir geslagte hierna aangee om ook wendrieë te gaan druk. Willem, da

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Ilse 2021-05-18 Pragtig, Willem! Jy verwoord wat ek voel maar nie so mooi kan sê nie.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

HLBalcomb 2021-05-18 Beautiful piece, especially for those of us who live abroad. Encouraging to continue speaking Afrikaans even if our children speak it through symbols (lief -- they remember as 'leaf') and broken fragments of understanding (very familiar with - 'My magtig!

Bleddie dokters

Steyn Kleynhans 2021-05-18 Dankie, Cecile.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Fritz Schulz 2021-05-18 So ‘n bek moet jem kry. Pragtig geskryf, dankie!

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2021

Johan Bezuidenhout 2021-05-18 My vraag is of die Elizabeth Steijn medallje vir onderwys vanjaar toegeken word? Indien wel wie is die suksesvolle kandidaat?

Noudat jy weg is

Renetté Leite 2021-05-18 Dis so mooi, maat. Daar sal definitief 'n digbundel moet kom!

E-boeke: Afrikaans word "dood gesteel"

Marsofine Krynauw 2021-05-18 Barend van der Merwe, ek wil net graag aan jou uitlig dat Deon Maas as skrywer, die tyd vir navorsing vir sy boek ingesit het. Daarna het hy vir dae, dalk maande voor sy rekenaar gesit om daardie boek te skryf. Nadat hy klaar is, moes hy daardie boek nouk

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Natasha Louw 2021-05-18 Middag. Ek sal asb graag Junie vraestelle vir Wiskunde wil hê.

Noudat jy weg is

Marsofine Krynauw 2021-05-18 Sjoe, Johanette! Wat 'n pragtige vers vol die seer van onthou en gemis. Soveel pragbeelde wat jou woorde en die gevoel van alleenheid en seer beklemtoon.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Gerhard Du Toit 2021-05-18 Willem maak n baie belangrike punt hier: Totdat Afrikaans nie los kom van die taal van die onderdrukker/onderdrukte en baas/kneg wat heeltyd moet veg vir oorlewing nie, en transformeer 'n taal wat net “is” nie, sal die bagasie van sy slawe en onderdru

Noudat jy weg is

Glenda Rabe 2021-05-18 Johanette, soos altyd is dit pragtig. Jy pleeg kulkunsies met woorde en tower dit in die mooiste gedigte.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-05-18 Goeie more Yolande Het jy my "reply"ontvang wat my e-posbesonderhede behoort aan te dui? Groete Dirk

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Marius Kilian 2021-05-18 Wat 'n wonderlike perspektief! Dit is werklik 'n bemagtigende benadering vol eenvoudige, maar kragtige wysheid. Afrikaans gedy in ons harte, gedagtes en woorde. Dankie vir hierdie tydige kommentaar Willem.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Danie Dorfling 2021-05-18 Jy vat raak Willem! Afrikaans leef op die tong en in die pen van elkeen wat dit gebruik. Kom ons plant daardie kalander in ons voortuin wat ons elke dag bewandel.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

John 2021-05-18 Interessante perspektief van 'n vars stem in die Afrikaanse letterkunde

Grondwet ná 25 jaar steeds SA se beste waarborg teen ineenstorting

Jan van Tonder. 2021-05-18 PUIK! Sien uit na nog baie.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Calvyn Hamman 2021-05-18 Uitstekende skrywe! Ons moet elkeen ons taal praat, sing, dig daarin en elke dag lééf!

Van monarge en monumente gepraat

Melodie Labuschaigne 2021-05-18 Briljant, wat 'n leesfees!

Abafundi abathetha iAfrikaans bangaziva njani ukuba bona bangafundiswa mhlawumbi ngesiXhosa? | How would Afrikaans-speaking students feel if they were taught in the medium of Xhosa?

R M Robinson 2021-05-18 How would English speaking students feel if they were taught in Afrikaans? Why do they invade Stellenbosch and refuse to speak Afrikaans? What a ludicrous, pretensious, article - did the author think to publish the reverse at UCT? of course not - English

Response to letter of Dr Smith

R M Robinson 2021-05-17 Stel tog net wat jy te sê het, sodat ons dit dadelik kan vasstel. Die oomblik dat mens so rondtrippel om 'n punt te maak, raak ek wantrouig.

Bleddie dokters

Cecile 2021-05-17 Oulike storie, Steyn - dankie!

Noudat jy weg is

Marietjie+Steenkamp 2021-05-17 Dis 'n warm-hartseer-mooi gedig uit die hart van 'n omgee - mens. Lieflik!!

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-17 Raed-na-gael, die grondgeitjies skyt darem erg. In die winter raak hulle weg hier in die karoo. Angus, daai Durban-kokkerotte is seker geheim in die kerrie?

Noudat jy weg is

Kari 2021-05-17 Sjoe, sjoe, sjoe!!! Asemrowend mooi! Jy toor met woorde!!! Ek wag in spanning vir daardie digbundel....

Noudat jy weg is

John Denton 2021-05-17 Wow... Dit is besonders mooi.

Pionierslente

Raed-na-Gael 2021-05-17 Ekself het twee spekbome wat seker al so 'n meter of wat groot is. My nuwe tuinier is sowat 'n jaar in diens nadat die vorige spesialis met 18 jr diens en ondervinding, tydens die eerste covid-19 "lockdown" hom aan die pers dop gaan staan en vergryp het.

Op soek na Saartjie deur Dominique Malherbe: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Daan Desimaal 2021-05-17 Sien Tali Feinberg se uitstekende bespreking van Malherbe se boek in die jongste uitgawe van die SA Jewish Report: https://4crdug1m1izqix01u1hvesh1-wpengine.netdna-ssl.com/wp-content/uploads/2021/05/2021-05-14_b.pdf

Angus se profesie laat land gons

Angus 2021-05-17 Snaakse ou, die God. Hy is kastig almagtig, maar daar kan dinge gebeur wat nie binne sy wil is nie. En dan gooi hy al sy speelgoed uit die kot uit. Intussen moet ons mekaar maar net liefhê.

Pionierslente

Angus 2021-05-17 Hier by ons in Durban is die kakkerlakke so groot, die geitjies vlug vir hulle.

Graad 7: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

LitNet 2021-05-17 Hallo! Hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied om die regte vraestelle af te laai

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

LitNet 2021-05-17 Hallo! Hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied om die regte vraestelle af te laai

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-05-17 Hallo! Ons het nie opsommings nie, maar hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied o

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2021-05-17 Hallo! Hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied om die regte vraestelle af te laai

Persverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

Bernard+Odendaal 2021-05-17 Inskrywings vir die ATKV-Skryfskool se Winterskool 2021 sluit oor 'n week (op 24 Mei). Skryf aan kobie.vanaswegen@nwu.ac.za om 'n inskrywingsvorm en meer inligting te ontvang.

Naaldekokers en sjokolademuffins

Henning Janse van Vuuren 2021-05-17 'On earth there is no heaven, but there are pieces of it.' - Jules Renard 🐞
Top