Hans Richardt2021-05-16Ai Raed-na-gael, daai geel kraalbosse is meer Kaap se kant toe. Hier het ons darem kameeldoringbome, haak-en-steek en gannabosse.
Tiens, jammer om te hoor van jou kokkerotprobleem. Hier is ek bang vir spinnekoppe, viool-, sak- en bobbejaan-. Die skerpioe
Elaine Maartens2021-05-16Mense, glo net dat ons Hemelse Vader jou kan en bowe alles WIL genees. Solank jy, of wie ook al dit vra in die naam van Jesus en jy dit glo, sal jy dit verkry. Die mense wat by Angus Buchan se byeenkoms was het ten minste nie tyd by 'n kroeg of ontkleeklu
Herman Lategan2021-05-16Hierdie is ʼn wonderlike stuk, baie dankie. Ek het Sheila toe ek nog in my tienerjare was ontmoet deur die joernalis Amanda Botha. Wat ek wil noem is dat Amanda met liefde en deernis na Sheila tot met haar dood bygestaan het op vele vlakke. Sheila kon byv
Tiens Pretorius2021-05-16Raed-na-Gael, ek het twee spekbome wat mooi gegroei het, maar my nuwe tuinier het hulle so gesnoei dat hulle skaars herkenbaar is.
Hans ek het geitjies in die huis, hulle roei al die kakkerlakke uit.
Linnie2021-05-16Prof Gumede, it was very refreshing to listen to you, as you do answer every question in full. Not trying to avoid as we are so use to when people are questioned.
Cerneels Lourens2021-05-15Baie dankie Louis vir die insiggewende artikel. ʼn Vraagstuk is ook of diegene, wat in beheer van belangrike instellings is, die reg en bevoegdheid het om 'n kultuurgemeenskap se opgeboude skatte te vernietig. Miskien is die volgende segging van Soen Tsoe
Raed-na-Gael2021-05-14Hans, a nee a!
Ons praat van ordentlike plante, nie die ganna- en hondepisbossie vandaar uit die Noord-Kaap-Karoo nie.
Voëls vlieg ver om dopluise.
Hans Richardt2021-05-14As 'n witman as pensioenaris laekostebehuising huur, is jy sekerlik ook huisloos.
Die idee van 'n "familiehuis" raak nou iets van verlede, elke mens bly waar hy kan bekostig om te bly.
Hans Richardt2021-05-14Ek het nie meer veel empatie met sg mense wat kla oor "huisloos" nie, want as jy laekostebehuising huur, is jy seker ook huisloos?
Schalk van der Merwe2021-05-14Hallo Deborah,
Duisend dankies vir hierdie ongelooflike mooi stuk. Mag ons elkeen inloer en die ware self ontdek.
Duisend groete,
Schalk
Barbara Koster2021-05-14Ek is 'n 'huislose' onderwyseres (62j) wat tans gelukkig is om 'n tydelike betrekking en koshuisverblyf te hê. My ouderdom sal my binnekort op straat laat beland. Die grootste vrees is om 'n gratis slaapplekkie te kan kry vir die nag. Spanning oorheers
Theodorus du Plessis2021-05-14Ons almal weet tog dat alvorens die betrokke universiteit se Senaat nie die aanbeveling om Afrikaans te sluit, aanvaar het nie daar inderdaad "nog nie 'n besluit geneem is nie". Maar ons weet ook (uit Kovsies en Maties se taalbesluitnemingsprosesse geleer
Danie+van+Wyk2021-05-13Ek is baie trots op William Gumede. Hy was my leerder in matriek en wat baie min mense weet, is dat hy sy skoollopbaan in Afrikaans deurloop en voltooi het. Ek en hy ontmoet gereeld as ek in Johannesburg op besoek is en dan gesels ons lekker in Afrikaans.
Jaco2021-05-13Goeie dag. Ek het 'n geestelike boek geskryf, 'Die Oestertjie', wat deur 'n selfpublikasieuitgewer gedruk is. Ek sal graag meer wil uitvind hoe moet ek te werk moet gaan om dit op Amazon of op myebook te bemark, asb.
Helene Pretorius2021-05-12Ek is gevra om 'n Afrikaans Addisionele Taal gr 10 leerder te help met haar Letterkunde, maar ek wil vooruit werk en myself voorberei.
Watter gedigte en kortverhale uit 'Vuur en Vlam' en 'Ink en ander verhale' is voorgeskryf vir 2021?