Dorothea Pienaar2021-05-05Dit is so goed om jou opinie ook te hoor, Marianne. Ons was ook destyds by Fort Hare - ek was toe bekend as Dollie van der Zee. Ek onthou hoe ons poësie-aande by jou huis gehou het. Ek het ook vir 'n kort rukkie Afrikaans by Fort Hare doseer - net vir di
Louise Viljoen2021-05-05Ek wonder of dit sal help indien jy dalk 'n langerige opname kan maak van jou (en ander) se gebede en dit dalk vir haar speel? Of dalk sal sy van sagte aanbiddingsmusiek hou? Dalk selfs preke? Soms moet mens die herhalende gedragspatrone geleidelik en byn
Marianne de Jong2021-05-05Vir jou wat ook in Afrikaans dig en akademies publiseer moet dit 'n pynlike en persoonlike verlies wees. Ek het in die tagtigerjare Afrikaans doseer by Fort Hare-universiteit. Met die lees van jou stuk het ek gewonder of 'n soort historiese studie van hie
Tasneem Daniels2021-05-05Tramakassie, Boeta Abdul Kamal. Dis wonderful om te hoor dattie aa'tikel jou memories van Malaysia opgebring't. Next time moet ammal van ons saam gaan Malaysia en Indonesia toe, Inshallah!
F C Boot2021-05-05Daar was nooit 'n geleidelike oorgawe van van landsbestuur op alle regeringsvlakke van een bewind na 'n ander nie. Nee, dit moes alles oornag gebeur, want hoe kan 'n meerderheisregering nou aan sy mede-Afrika-regerings verduidelik dat daar nog steeds 'n o
Abdul Kamal Fryddie2021-05-05Assalamualaikum. Sjoe! Dit was sowaar 'n mondvol! Ek was nog nooit in Indonesië nie, maar dit is 'n begeerte, veral omdat ek en my vrou in 2018 en 2019 onder andere twee Keer in Maleisië was. Albei kere met 'n groep toeriste. Die tweede keer, 2019, het
Belinda2021-05-05Ek het raad nodig want ek versorg tans iemand met demensie. Al wat haar kalmeer is as jy aanhoudend vir haar bid. Dit put my uit want al wat haar kalmeer is gebed, maar sodra ek ophou, kla sy weer oor dieselfde probleem - dat sy benoud is. En sy glo dit v
Hendrik2021-05-04Ek het my moeder se huis geërf en my ma het my suster aangestel as ekseketeur. Weens ons geskille het sy nie haar pligte nagekom nie en haar dogter in die huis geplaas terwyl ek in 'n houthuis bly met my vrou en kinders in 'n informele nedersetting. Die
Annamarie van Zyl2021-05-04Ek wil weet of 'n prokureur my selfoon kan vat en hou vir getuienis.
My man se dogter ken die PIN en hulle was baie op my WhatsApp.
Chris Kleynhans2021-05-04Kragtige boodskap in jou debuut fiksie en 'n prentjie waarmee baie van ons, ons kan mee vereenselwig. Ek hoop ons gaan nog baie van jou werk hier sien.
Johan Bezuidenhout2021-05-04Baie geluk met die bekroning vir 2021. My vraag is, of die Elizabeth Steijn-medalje vir onderwys vanjaar toegeken word? Indien wel, wie is die suksesvolle leerkrag?
Louis+du+Plessis2021-05-04Inderdaad Heinrich. As Afrikaans sy vaktaal wil behou, vertak en ontwikkel, is dit gebiedend noodsaaklik om te doen wat jy voorstel: "Intussen moet ons instellings steun en bou waarin ons in Afrikaans kan leer en skep en beter asemhaal." Lyk my die afloss
Raleigh Ellis2021-05-04Cosatu must not come now and give their views, as they are also responsible for the decay, that being an alliance partner. Unions must be legislated not to be aligned with any political parties.
Annora Eksteen2021-05-03Jammer om van daai harde tyd te hoor. Die Wambo's op my oom se plaas in Suidwes was vir my wonderlik as kind. Tswana oor ek 'n Tswana-dogtertjie klavier- en kitaarles gee en sy en haar ma gereeld teruggaan om vir die familie daar te kuier, asook 'n vriend
Hans Richardt2021-05-03Tiens Pretorius, ek probeer hard, maar die emosionele parasiete lewer kommentaar soos na jou ...
Ek slaap soos 'n klip deesdae. Insomnia kom net met 'n skuldige gewete.
Ronnie+Seeber2021-05-03Claire, daar's geen nodigheid om te gril nie. "Solvabiliteit" hang af in watter verband jy die woord gebruik. In sekere gevalle is hy die beste woord en in ander gevalle ongewens.
In ekonomieverband het "solvabiliteit" tog 'n plek. Dis baie naby aan
Willem de Vos2021-05-03Volgens Atkinson (2007:68) word die probleme van korrupsie dikwels in openbare petisies onthul en is daar groeiende kommer in Suid-Afrika oor wat in werklikheid onder regeringskorrupsie verstaan word. Die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika (Idasa) he
Hendrik Jansen van Rensburg2021-05-03R van Druten: By your reasoning, English, with its unbearable baggage of having been the language of the British Empire and Cecil John Rhodes ‒ but one amongst many other oppressors of "the blacks", as you refer to them ‒ should have gone to the garba
LitNet2021-05-03Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur o
HENK VILJOEN2021-05-03Heather, die Best Books-studiewerkgids is op die roman gebaseer. Daar is tans ook die Rolprentdrama beskikbaar wat by SACAI vir Graad 12 EAT-Drama voorgeskryf is. Hierdie gids sal eers later die jaar beskikbaar wees.
LitNet2021-05-03Hallo, Heather! As jy op hierdie skakel klik, neem dit jou direk na 'n werkkaart met memo: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2020/04/PNJH-omslag-werkkaart-1.pdf. Dit is gratis op LitNet beskikbaar - en in hierdie artikel waarby jy kommentaar gel
Johann Basson2021-05-03En Afrika se natuurlike omgewing en natuurlewe weeklaag en skreeu ten hemele!
A Duvenhage: "Johnson (2021) verwoord: 'Throughout its pre-colonial history much of Africa had known only the economics of plunder. Chiefs and warlords had used force to grab w
Magda Laurens2021-05-03Dit is so ongewoon pragtig ... die meeste mense weet hoe lyk 'n hen-met-kuikens-plant, maar jy sien hoe jy 'n kind opvoed om eendag selfstandig sy ding doen. Net soos die plant.
Maureen lê Roux2021-05-03Ek kan nie glo hoe dat Ramaposa so gladweg die ANC en kaders se gedrag van korrupsie verdoesel in mooipraatjies nie. Sy aandeel in die korupsie smeer hy toe en neem geen verantwoordelikheid nie. Inteendeel, hy poets nog die ANC se vrot beeld. Wat 'n ver
Leonie2021-05-02Maritza. Danie gebruik die "tjokke tjokke tjok"-woorde in sy boek. Ons soek na 'n baie ou gedig oor Klos die Kleios en die "tjokke tjokke tjok" kom ook uit die gedig. Ons soek die gedig en wil weet wie dit geskryf het? Wie kan ons help? Nêrens op die int
Andries+van+der+Walt2021-05-02Die verlies van Afrikaans as onderrigtaal is nie soseer die grootste gevaar vir die voortbestaan van Afrikaans nie. Ons leef in 'n tegnologiese eeu waarin tegnologie 'n groter nadelige invloed op mense se korrekte gebruik van die taal het. Deesdae dink mo