Grondwet ná 25 jaar steeds SA se beste waarborg teen ineenstorting

  • 1

Die Grondwet word tans aan allerlei aanslae onderwerp.

In weerwil van pres Cyril Ramaphosa wat haar analise as ’n “hersenskim” voor die Zondo-kommissie bestempel het, trotseer Christi van der Westhuizen in haar eerste, gereelde Nuusknars-podsending tog maar weer die sleurstrome van ideologie, politiek en korrupsie waarin Suid-Afrika heen en weer gepluk word.

Nuusknars analiseer die postkolonie deur nuusgebeure van verskillende hoeke te bekyk.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top