Kommentaar

Haar nalatenskap

Johan van der merwe 2021-04-30 Baie mooi.

Haar nalatenskap

Christo+du+Plessis 2021-04-30 Ek het daarvan gehou om hierdie gedig te lees.

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Charles 2021-04-30 Bou 'n Akademia en Sol-Tech soos die Afrikaners in die Noorde gedoen het. Anders is ek bevrees loop Afrikaans die gevaar om uit te sterf in die Kaap en slegs 'n kuriositeit aldaar te word. Indien dit nie gedoen word nie, gaan die diversiteit en veelheid

Insomnia

Tiens Pretorius 2021-04-30 Hans, skryf vir ons 'n lekker stuk wat Sênet kan plaas. Ons word lank gyselaar gehou deur 'n ateïs, nou na 'n lang tyd opgevolg deur die ietwat vervelige "Insomnia".

Uncle Cyril, Zondo en ons

Henri Craemer 2021-04-30 Nie 'n slegte artikel nie. Die punt dat korrupsie die regering se lewenstyl is, is beslis geldig. Dit gaan al lank aan. Twee kritiese gebeurtenisse - die mosies van wantroue in Zuma wat feitlik deur die bank verwerp is deur die ANC - bewys dit. Die wat di

My herfsblaar as troosprys

Johan van der Merwe 2021-04-30 Baie dankie.

Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde

Melanie Grobler 2021-04-30 Skittered.

My herfsblaar as troosprys

Driekie+Grobler 2021-04-30 Wow, Johan, dit is 'n treffende diepsprekende gedig hierdie.

My herfsblaar as troosprys

Andries+Fourie 2021-04-30 Goed gedoen Johan. Besielende boodskap.

The departing

Ferdi Wheeler 2021-04-29 Thank you most kindly.

Uncle Cyril, Zondo en ons

Gustaf Claassens 2021-04-29 Goed raakgevat Bettina. Wat onverklaarbaar is, is hoe die ANC ten spyte van alles waarna verwys word, steeds die huidige klompie tussenverkiesings met gemak kon wen. Amper asof hulle beloon word vir 'n gestelery en ongekende korrupsie. Iewers word die beg

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Penny Lorimer

Riana Thompson 2021-04-29 Well done and good luck dear Penny!!

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Estelle Brits 2021-04-29 Die oue het verbygegaan. Kyk! Boeke is tot as verslaan.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Siobhan.K 2021-04-29 Suidooster strooi die as van literatuur oor ons brandende puinhoop...

Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde

Theresa 2021-04-29 Hierdie het só lekker gelees, baie dankie vir die boeiende storie en taalgebruik.

The departing

Theresa 2021-04-29 exquisite poetry...

Uncle Cyril, Zondo en ons

Lizma 2021-04-29 Ooo nee Bettina daar is baaaie van ons landsburgers wat nie onder daardie klad val nie. Hulle sien hierdie dinge al jare en sodra hulle kla is hulle rassisties of regs of hulle verlang na apartheid. Hulle is ook nie die mense wat hierdie regering in behee

My herfsblaar as troosprys

Theresa 2021-04-29 Hou hiervan, baie geluk met die plasing.

My herfsblaar as troosprys

Drienie Kelly 2021-04-29 Uitstekende vers Johan. Baie geluk!

My herfsblaar as troosprys

Johan van der merwe 2021-04-29 Baie dankie my gedigte is altyd vir my mooi op LitNet se platform.

Musiek se invloed op mens se emosies

Juannita Pretorius 2021-04-29 Ek stem musiek speel 'n groot rol in jou lewe, soos bv jy luister 'n hartseer song, dan voel jy daai liedjie se woorde. Dit is maar deel van die lewe. Ek is nou 'n tiener en musiek speel 'n groot rol. In alles wat ek doen, speel daar musiek in die agtergr

Top 13: Die Groot Afrikaanse Haikoe-kompetisie

C. Fourie 2021-04-29 Watter kosbare skat ontdek ek vandag! Baie dankie, en doe zoo voort, als het u belief.

Hoe skryf jy die beste Suid-Afrikaanse draaiboek van alle tye?

Gene Carstens 2021-04-29 Wat is die korrekte draaiboek "headings" in Afrikaans? Sou die Afrikaans vir: EXT. PINE TREE - NIGHT na iets lyk soos: BUITE. DENNEBOOM - NAG? By voorbaat dankie.

Afrikaanse haikoes

C. Fourie 2021-04-29 Dis aangrypend, dankie! Waar lees ek nog meer asseblief?

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Dorothea Pienaar 2021-04-29 Daar moet 'n manier wees waarop almal kan saamstaan om ons mooi taal lewend te hou. Ek wil dit bly glo.

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Karin Franzsen 2021-04-29 Hierdie is 'n bobaasresep!

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

R van Druten 2021-04-29 Well, no wonder at all given that in the eyes of millions of blacks it remains language of the oppressor for decades to come, if not forever. The bulk of sentient white SA's will understand this perfectly and it is such a pity that Afrikaans, a beautiful

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Mantori 2021-04-28 Daar was woorde, vuur op tonge en nou, net as.

Só skryf mens ’n limeriek

Marietjie de Beer 2021-04-28 Baie dankie vir die insiggewende inligting.

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Bernard Odendaal 2021-04-28 Ek rou saam met jou, Susan, en al jou kollegas en oudstudente en studente van tans. Ek rou saam met jou. Ons rou.

Insomnia

Dr.+Anna-Marie+le+Roux 2021-04-28 Tipies die selfsugtige reaksie van iemand wat nie slaapprobleme het nie!

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Thomas Deacon 2021-04-28 Wat 'n ramp! Hoe kan dit toegelaat word? Maar niks sal ons taal kan vernietig nie. Swart tale sal verdwyn as gevolg van die feit dat swart mense verkies om Engels bo hulle eie tale te verkies. Maar Afrikaans? Nooit!

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Izak Smuts 2021-04-28 Kan die biblioteek tog gered word vir diegene wat nie hoop opgegee het oor die voortbestaan van Afrikaans nie?

Ikabod vir Afrikaans aan US beteken Ikabod vir US

Hans Richardt 2021-04-28 Ek wil geen alumni wees van enige vorige Afrikaanse universiteit in SA nie. Ek het my bydraes na Soltech en Akademia gekanaliseer. Ek sal nooit 'n geforseerde etniese amalgamasie-beleid ondersteun met my nederige geldelike bydrae nie. Al brand die US af,

Die komplekse Emily Dickinson: ’n bespreking

Lina Spies 2021-04-28 As skrywer van die artikel is ek diep dankbaar vir alle positiewe terugvoer.

Die klein jakkalsies vreet die wingerd op

Hans Richardt 2021-04-28 Angus, eet jy daar in Natal nie pap in bolle gerol, wat jy in sous doop nie? Ek dink as vrou die kind geleer het om rolpapier te gebruik, sou ek nie sarkaties gewees het nie. Vandat gedrukte koerante minder is, is papier deesdae skaarser.

Die klein jakkalsies vreet die wingerd op

Angus 2021-04-28 Nee, kyk! Ek het altyd my knipmes byderhand indien ek op 'n lekker stuk biltong afkom. Sop weer, eet ek maar liewer met 'n lepel of ek drink dit. Met die hand sal dit maar moeilik gaan. En wat dan van pampoen?

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Hantie Kruger 2021-04-28 Elke vlam se gloed bloei oor my hart soos bloed.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Hantie Kruger 2021-04-28 Die vlamme lek aan my hede en vernietig my verlede.

A tribute to the late Mbulelo Vizikhungo Mzamane (1948–2014)

Zolisa Sigabi 2021-04-28 Profound tribute to the Giant that once dwelt with us. Thank you, Dr Phil Ndlela. Utsho kwavokotheka Radebe. Sibamba ngazibini Ngelengele.
Top