Hans Richardt2021-05-02Annora Eksteen, hoekom juis in Tswana gehuggie? Ons is juis nie polities korrek nie.
Ek het Angus geterg...
Ja, knuppeldik polisieresepte is nog altyd daar. Selfs in Angola en Wamboland het ons daai ryp steaks uit die ammo-kis gehaal en driebeen swartpot
Johannes.S.P. Claassen2021-05-02Daar is vrot apples in die sak. Hier moet die verskillende partye (die eff, blf) 'n meeting hou met Cyril en laat hom praat. Dan sê julle hoe julle hom kan ondersteun en help. Maar dit moet pen op papier wees, nie net leë praatjies nie. As president moe
Claire Nieuwoudt2021-05-02Vanoggend weer 'n woord gesien wat my laat gril het. Solvabiliteit. Ek gryp die woordeboek en hy is daar! Daar moet sekerlik 'n mooier woord wees?
Hennie Pienaar2021-05-01Ek is uit die bloute aangestel as 'n professor in Chemie. Dit is nie my belangstelling nie, maar ek is in dié pos geplaas. Die gevolge? Binne twee ure ontplof drie of meer blokke om die laboratorium. Met respek, die ANC is aan bewind, maar is onkundig m
Julie van Niekerk2021-05-01Ek kan nie aan 'n oplossing dink wat die probleem in hierdie land in my leeftyd, gaan oplos nie. Dit is 'n groot bekommernis! Dankie Prof!
Gustaf Claassens2021-05-01Op die man af, standpunte toegelig deur feitlike en statistiese gegegewens en 'n prentjie wat die harde realiteite van Suid Afrika weergee. Geen witvoetjiesoekery om polities korrek te wees en as 'n gevolg die benarde situasie waarin die land verkeer, te
Heinrich Matthee2021-05-01Baie dankie vir 'n uitstekende artikel, Louis. Dankie ook vir jou jarelange bydraes om vakterme in die politieke wetenskappe, krygskunde en strategiese studies te ontwikkel.
By 'n Arabiese denktenk waar ek na 2000 gewerk het, was daar 'n hele afdeling v
Jo-Marie+Claassen2021-05-01Dankie, boet Hennie! Leentjie bly nou ook by die huis in die skoolvakansie en kyk kerk op die rekenaar en dan sing sy en Ouma saam. Nou kan hulle saam vir Oupa lekker wakker sing.
Wou dat Leentjie nie maar net my eie verbeeldings-skepping was nie! Ons
Abel Esterhuyse2021-05-01Dankie, André, vir 'n saakmakende ontleding. Die realiteit van veiligheid is dat dit fundamenteel van aard is. Indien veiligheid misluk, misluk die staat. Dit is fundamenteel tot die mate dat alle burgers belang het by die veiligheid van die staat. V
Annora Eksteen2021-05-01Hm. Knuppeldik aan koningskos. Lyk my jy het 'n slag met vleis Angus. Ek nie - maar kan sappig saamsmul. Baie manne in my familie vriende ens - sjoe - heerlik hoe hulle... Vandag lus om in 'n Tswana village saam met die Batswanas om 'n asvuur en groot swa
Martie Meirng2021-05-01In die kol, Bettina. Veral die moontlikheid van die op- of herlewing van die Secrecy Bill. Stem saam met Laurie Gaum dat die Defend our Democracy-veldtog groter momentum moet kry.
Hans Richardt2021-05-01Angus, ek vra altyd wanneer rolpapier in gebruik geneem was in SA. Na so 'n steak, pap en sous, ongeag hoe jy dit in jou mond gekry het, gaan rolpapier noodsaaklik maak. Dan ook die vraag, hoe word dit gebruik, van voor na agter of agterstevoor, want dis
Hennie+van+Deventer2021-05-01Laat my dink aan 'n beroemde kreefete by Panama Jacks: Freek Swart - wat 'n kuirkampioen was - en Petra Muller. Vertel daarvan in my laaste boek, Koerantkamerade, wat in September by Naledi verskyn.
Arrie de Beer2021-05-01Gerekende resensente sal wel heelwat oor hierdie wonderlike brief te sê hê, so ek kan maar net sê die boek is vir terugsit in jou tuin, langs die see op 'n bankie, in jou woonkamer met die TV af, of sommer op enige plek waar jy kans kry`.
Dit is 'n
Daan Kruger2021-05-01Wat 'n dilemma.Hoe kry ons leierskap terug as deel van die minderheid? Ons besig om te verarm en word net verder gemelk agv oneffektiewe leierskap en bestuur. Dankie vir die artikel en openhartigheid.
Gerhard Jansen van Rensburg2021-05-01Mooi gestel Bettina, wil net weet wanneer word die president gekruis ondervra? Dit is tans, soos jy sê, 'n platvorm vir soetkoekies bak en 'n poetsing en lansering vir die ANC se vlg verkiesingsveldtog en huidige swak beeld. Die beeld word voorgehou dat
Laurie Gaum2021-05-01Dankie Bettina. Ek's opgewonde oor die DefenDemocracy-beweging wat momentum kry. Dis 'n groot klomp organisasies oor 'n breë front wat verskeie belange verteenwoordig wat saamkom om die voet neer te sit. Hierdie burgerlikesamelewingsbeweging verdien elke
R van Druten2021-05-01'Uitnemendheid' dies a rapid death in the context of any debate surrounding language of SA's erstwhile oppressors. Words of the late Prof Bleksley have it that for any poser in life, look for a natural equivalent for solutions. In this instance it can be
Anthony "Speedo" Wilson2021-04-30Niks nuut nie Bettina! Die artikel van jou herhaal eintik wat 'n klomp joernaliste en gewone mense al gesê het en nog steeds sê. President Ramaphosa het gepraat van 'n vuur wat gebruik word om die fynbos uit te brand sodat daar nuwe lewe kan kom. Dit is
Angus2021-04-30Hans, ok lekker, veral as jy 'n week laas geëet het. Die lekkerste manier is, ligte krummelpap op jou bord, met bruin sous mildelik daaroor gedrup. Daarby 'n duimdik Angussteak spesiaal gebraai: een minuut, omdraai, een minuut, omdraai, drie minute, omdr
F C Boot2021-04-30Beste Bettina
Jy het nie hier met engele te doen nie maar met mense van wie sommige 'n bedenklike bevrydingstryd agtergrond het. As jy Inside Quadro gelees het, moes jy die op die volgende afgekom het:
"The next hot spot for the ANC was in Zambia, where t
Hennie+van+Deventer2021-04-30Hierdie oupa en ouma is in dieselfde Kou-wit-bootjie. Sal graag weer wil kerk toe gaan, my kind. Maar ons wag maar, ons wag maar. Ons dag sal ook kom om met weer-kerk-toe-gaan-medisyne ingespuit te word. So hoop ons.