Kommentaar
Boekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe
Gwyneth 2021-04-27 Waar kan ek hierdie boek bekom? Ek het al die winkels in Bloemfontein gevra, maar almal sê boek is uit druk uit. Sal bitter graag die boek wil lees.
Die klein jakkalsies vreet die wingerd op
Hans Richardt 2021-04-27 Raed-na-gael, wat is fout met hand eet? Ek gebruik beslis nie mes en vurk, of 'n lepel, vir pizza of biltong of neute nie. Nie geweet dis nie "Emsie Schoeman"-korrek nie ... Amper sing ek saam met Randy "jong dames dinamiek", terwyl ek my tjop/kokkelet me
Dirk Rigter en Helmine le Roux
Armand le Roux 2021-04-27 Hi Dawid, Sy is ongelukkig 6 November 2020 oorlede. Na watter prosastukke verwys jy?
Heritage to ashes, dust to dust
Annora Eksteen 2021-04-27 Beautiful poignant writing. Indeed - a long process of grieving.
Die klein jakkalsies vreet die wingerd op
Annora Eksteen 2021-04-27 Sjoe - dit is vir my ook moeilik om te jok. Klein Annemie moet darem tog maar van die waarde van 'n wit of swart of bruin of pienk leuen leer. Soos ek moes. Of om maar eerder te swyg, te probeer glimlag en verby 'n gevaarlike onderwerp of situasie te kom
Reader impression: Lawfare: Judging politics in South Africa by Michelle le Roux and Dennis Davis
South Africa is about to nominate a brand new chief justice - Newstime.world 2021-04-27 […] the constitution, approached the courts. This increasing resort to the courts came to be known as “lawfare”. The more frequently the courts found against actions and decisions of the government, the more […]
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Hans Richardt 2021-04-26 Angus, ons predikant het sy eie huis gekoop in Vanderkloof. Afgetrede professor Breytenbach. Nie seker van sy kar nie, maar dis nie BMW nie, ons het nie kerkorrel nie... Ons sit dit maar akapella in ... Ek weet die ou vanaf Bloemfontein ry 'n Cherry SUV.
US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans
Hans Richardt 2021-04-26 As Afrikaans, Khoi en San tale nie meer inheems is nie, word daar nie nou teen bruines gediskrimineer nie? Of is hierdie 'n ANC kultuurrewolusie om geforseerde etniese amalgamasie af te dwing nie, mbv 'n Engelse taalweergawe as amptelike taal?
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie
Ronel 2021-04-26 Awie. Asseblief! Afrikaanse le Carre? Glo Deon sal ook met jou verskil. Weet van geen skrywer vandag wat sou droom om met le Carre vergelyk te word. Rêrig. Die twee se genres verskil in elk geval hemelsbreed.
Reader impression: Lawfare: Judging politics in South Africa by Michelle le Roux and Dennis Davis
South Africa is set to appoint a new chief justice. The stakes have never been so high - newsza 2021-04-26 […] the constitution, approached the courts. This increasing resort to the courts came to be known as “lawfare”. The more frequently the courts found against actions and decisions of the government, the more […]
Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam
DANIE ROBBERTZE 2021-04-26 Waar sal ek boeke kry?
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Angus 2021-04-26 Hans, om terug te kom na jou vorige skrywe. Het julle dominees daar? Dis mos 'n luuksheid. Mevroudominee sal nie met 'n eenvoudige huisie tevrede wees nie. En Dominee moet met 'n nuwe MB ry; ten minste 'n E-klas 350 Avantgarde.Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede
Aletta Leach 2021-04-26 Chris ek het nog nie die boek gelees nie, maar jy het my nou oortuig dat ek DIT móét doen. As geskiedenis onderwyser (nou wel jare gelede), voel dit Vir my al meer en meer dat ek té eng was in my denke en uitbeelding van sekere karakters uit ons verled
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)
Ester+Van+Niekerk 2021-04-26 Kan julle assseblief vir my ook al die vraestelle gee vir graad 4 en 5 asseblief. Dankie
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Mich 2021-04-26 Brandstigting is my fopspeen vandag More gradueer ek Cum Laude...
Insomnia
Hans Richardt 2021-04-26 Ai tog. Ek slaap heerlik snags. Kan ons nou VERBY insomnia kom, asb.
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Mich 2021-04-26 Is dit jou vuur? My vuur? Nee, dis ons vuur...
Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels
Dylan 2021-04-26 Angus Ag nee wat Ateïsme is maar ook mos 'n geloof. Om te glo in niks. Ek as jy glo daar's niks dan is dit geloof. Kyk daar was mos niks en toe ontplof daai niks op 'n (wonderbaarlike?) manier en daai ontploffing maar eensellige gediggies wat later sou e
Dié kosbare versameling is gered
Gerrit+Boonstra 2021-04-26 Die Griekse begrip "apokolips" se betekenis is om te ontbloot, on die sluier te verwyder. Gewoonlik word sulke akopoliptiese gebeure as negatief ervaar, dat die bestaande vernietig word. Maar eintlik is dit positief, want in wese word daar ruimte geskep v
Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
Elizabeth 2021-04-25 Wat as jy nie goed genoeg voel vir jou man van die begin af nie, omdat hy jou altyd sleggesê het en vergelyk het met sy vorige seksmaat en jy na al die jare nog nie seks kan geniet nie, want jou man kyk ook gedurig porn wat jou nog meer minderwaardig laa
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Antoinette Lourens 2021-04-25 My hart is rou, ek treur nou, kennis ewig verlore.
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Heinrich Van Eeden 2021-04-25 Kennis, fotos, op papier, verwoes, tog, in verstand, ewige argief
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Lady Jane 2021-04-25 Deur die rooi vlammehel gloei die nuwe dag vol Hoop.
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Lady Jane 2021-04-25 Kies Lewe, want Hoop groei uit die As van gister.
Ian Wessels (14 April 1960 tot 19 April 2021), in memoriam
Judy Oberholzer 2021-04-25 Uitmuntende raad! Baie dankie vir sulke lewensverrykende gesprekke!
Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine
Francois le Roux 2021-04-25 As ons nie die letterlike teks as God-gegewe aanvaar nie, is die Bybel betekenisloos. Die Katolieke en gereformeerde vervangingsteologie het reeds 2000 jaar gelede Israel uit die Bybel verban en die omvattende profetiese verwagting as vervul beskou in Jes
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Mich 2021-04-25 Vergifnis? Moet ek boonop jou bloedbevlekte hande salf met olie?
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Mich 2021-04-25 Van vlammetjie tot hellevuur ... Is ons gekaap in die Kaap?
"Artisjokhart" deur Karen de Wet: ’n bespreking
Marié Jacobs 2021-04-25 Dankie, Estelle. Die gedig is beeldskoon.🌟
Reader impression: Lawfare: Judging politics in South Africa by Michelle le Roux and Dennis Davis
South Africa is set to appoint a new chief justice. The stakes have never been so high - The African Mirror 2021-04-25 […] the constitution, approached the courts. This increasing resort to the courts came to be known as “lawfare”. The more frequently the courts found against actions and decisions of the government, the more […]
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Jan Wolmarans 2021-04-25 Ou Klipkerkhart vol doodswoorde vat vonkelvonk van geloofsverlies tot bloosverlief.
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Jan Wolmarans 2021-04-25 Ou Kliphardhart vol doodswoorde vat vonkelvonk van geloofsverlies tot bloosverlief.
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Jan Wolmarans 2021-04-24 Ou Kliphardhart vol doodswoorde vat vonkelvonk van geloofsverlies tot skoonverlief.
The Jagger Library fire and my great-grandfather’s archive
Johann Basson 2021-04-24 A treasure one can not buy with gold nuggets. Thanks for sharing.
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Hans Richardt 2021-04-24 Angus, vanaand die handslinger-naaimasjien getoets. Die affêre kan dik materiaal werk en netjies. Nou ja, ek voel geseënd, daar is ook genade vir ou sondaars ...
Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels
Angus 2021-04-24 Beste Dylan, Ek kan nie eens onthou dat ek so giftig geskryf het nie, so lank gelede is dit al. Dis waar, ek kan nie so presies altyd onthou wat in die Bybel staan nie. Kan jy? Sonder om na te slaan? Ons ateïste glo mos nie aan glo nie. Wat moet jy nou e
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Antoinette Lourens 2021-04-24 woorde smelt weg vure ongeblus dagbreek versleg moet mekaar sus
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
Antoinette Lourens 2021-04-24 Vlamme speel lustig, boek karakters kwyn, mense staar hulpeloos, verslae.
