Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet?
Is daar gemeenskaplike kenmerke tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Is daar wedersydse invloed?
Wat behels "algemene Afrikaans"?
Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in?
Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans?
Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal:
Lees ook:
Lees meer oor Gariep-Afrikaans op LitNet en LitNet Akademies:
Oranjerivierafrikaans is nxa!: ’n onderhoud met Anzil Kulsen
Lees meer oor Khoekhoegowab-tale op LitNet en LitNet Akademies:
Indigenous “Khoisan” languages: an interview with Menán du Plessis
Bradley van Sitters se staatsrede-lofsang: Khoekhoegowab-, Nama- of "KhoiSan"-seënbede?
Die Afri-Kwé-taalprojek beklemtoon historiese en toekomstige verbintenisse
Internasionale Moedertaaldag: Khoekhoegowab-tale en Khoi-Afrikaans
"Dis hartseer dat ek nie gedigte ten volle in Nama kan skryf nie"
"Ek het my voorouers se stories part van my lewe gemaak" – ’n onderhoud met Deidre Jantjies
Lees en luister meer oor Kaapse Afrikaans op LitNet en LitNet Akademies:
Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!
Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)
Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: boekbekendstellingsvideo
Is alles oraait byrie hys?: ’n Onderhoud met die stigter van Vannie Kaap
''Ons skryf soos ons praat'': Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners
’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag
Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus
Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus
Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap
Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling
Lees en luister ook op Voertaal:
Lees meer oor taalstandaardisasie op LitNet en LitNet Akademies:
Wij spreken zo niet onder ons - taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit
ATKV-taalerfenissimposium: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans
Kommentaar
Dankie vir die interessante gesprek!