’n Gesprek met HemelBesem oor “Witbooi”
“Ja, kyk, hip-hop op sigself is maar iets wat ’n baie conscious movement is,” antwoord hy. “Obviously, die commercial idea is nie waarvan ek praat nie.” Volgens hom het kommersiële, radiovriendelike hip-hop wel ’n plek, ofskoon dit “baie middeweg” is. “Maar daar’s ’n rede daarvoor: brugbou.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed