Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap

Op Saterdag 24 Maart het ’n paneelbespreking oor die rol van die Bo-Kaap in die ontwikkeling van Afrikaans by die Kasteel die Goeie Hoop plaasgevind. Kyk hier na foto’s van die geleentheid. Lees ook meer oor die Kaapse Moslemgemeenskap en Afrikaans.