Wenners van die Arabies-Afrikaans-kompetisie bekend

“Afrikaans kan die taal van versoening wees deur die verskillende herkomste van ons taal te vier en te koester; daarom ook gedenk die Afrikaanse¬† Taalmonument en -museum die vrylating van ons slawevoorouers en hulle bydrae tot die skepping van ons taal.”