Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing 2020 is in samewerking met die Universiteit van Johannesburg en die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied en op LitNet beskikbaar gestel. Kyk die lesing hier:
Die teks van die lesing is hier beskikbaar:

Kommentaar
Ek wil graag lees wat ek gehoor het. Baie interessant.
Beslis baie interessant en 'n aanbieding wat meermale gelees/geluister kan word. Nou wonder ek net: hoeveel lesers weet wat 'Kaantie" in die titel beteken? Dit laat my dink aan 'n roman wat ek nou tydens grendeltyd gelees het: Toring se baai - so 'n mengsel van Kaaps en standaard Afrikaans - met geen woordelys om die Kaapse woorde duidelik te maak nie. Om eerlik te wees, ek was verbaas oor die min vloekwoorde wat in die roman gebruik word. Die vloekwoorde in die akademiese aanbieding? Die literatuur-kenners en ander puriste moet maar hulle mening lug.