Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: boekbekendstellingsvideo

  • 1

Veronique Jephtas se debuutdigbundel Soe rond ommie bos is die naweek in die Paarl bekendgestel. Remona Voges, Protea Boekhuis se bemarker, het met Veronique gesels.

Gys Loubser was daar om namens LitNet ’n video van die geleentheid te neem.

Die foto’s van die geleentheid, waarop Veronique en sommige van die lede van die gehoor verskyn, is ook deur Gys geneem.

Lees en luister ook:

Veronique Jephtas gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020

#opdielug met Veronique Jephtas

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top