Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!
“‘’n Malay Muslim-vrou in die 21ste eeu’ is al klaa so ’n mondvol om te se. Daa is so baie stereotipes, aannames en dele van geskiedenis wat ’n mens moet aan kyk net om daai sin te acknowledge.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed