Kaaps en (her)standaardisering

“In die ontstaansgeskiedenis van Standaardafrikaans is ‘oorleg met alle gebruikers’ kennelik ’n leemte wat ’n hoë prioriteit moet wees by die hantering van taalnormering vorentoe.”