Van plat tot volrond en rondborstig in my taal
“‘Hou op so plat praat!’ Elke keer wanneer ek net gemaklik geword het om my Namakwa-Afrikaans te praat, was dít wat ek moes aanhoor. Wat dit beteken het, het ek nie geweet nie. Ek het my manier van praat begin verander.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed