
Young Men Sporting Club-Maleierkoor (Foto: Menán van Heerden)
Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes daarna vir vier jaar as vakmanne vir hul eienaars werk. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838.
Hier is ’n keuse uit LitNet-materiaal oor die rol en invloed van slawe en hul afstammelinge.

Diana Ferrus (Foto: Naomi Bruwer)
Die voormalige sendingstasie Pniël
Pniël is vir onder andere die vrygestelde slawe gestig.
- Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie" (Menán van Heerden)
-
’n Besoek aan Pniël (Naomi Meyer, Matthew Cyster)

Die vroeë families van Pniël (Foto: Menán van Heerden)
Paarl se slawe-geskiedenis
> Ons slawe-erfenis: ’n Foto-toer (Menán van Heerden)

Die moskee in Bredastraat in Paarl is in 1889 voltooi. Die gemeente se eerste Imam was Imam Habiel Domingo. (Foto: Menán van Heerden)
Afrikaans as onderrigtaal: die Kaapse Moesliems en Arabiese Afrikaans
Een van die groepe het Afrikaans al baie vroeg as onderrigtaal gebruik, die Kaapse Moesliems, soos Achmat Davids hulle in sy navorsing noem. Teen 1840, en selfs miskien vroeër, was Afrikaans die onderrigtaal in die bekende Dorp Street Madrasah.
⇒ Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin? (Christo van Rensburg, Naomi Bruwer)

Arabiese Afrikaanse teks, 1860 (Bron: https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Arabiese_Afrikaans_Koples_Boek_1860.jpg)
Afrikaanse Moslemvroue
» Kom ons lig die sluier: Afrikaanse Moesliemvroue se aktivisme en entrepreneurskap (Doria Daniels)
» LitNet Akademies (Geesteswetenskappe): “Stilte en agentskap in die slaweroman Philida van André P. Brink” (Shamiega Chaudhari)
» Agentskap van die slavin: ’n onderhoud met Shamiega Chaudhari (Menán van Heerden, Shamiega Chaudhari)

Regs: Shamiega Chaudhari
» LitNet Akademies-resensie-essay: Philida ’n waarskuwing aan die elite (Izak de Vries)
» LitNet Akademies (Geesteswetenskappe): “Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie”: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe” (Jessica Murray)
Die kultuur en geloof van die Kaapse Moslemgemeenskap
→ Die Kaapse klopse: ’n dag om vryheid te vier (Michael le Cordeur)
→ Waarom die Kaapse klopse vandag nog relevant is (Michael le Cordeur, Naomi Meyer)
→ Die ontstaan van die komieks (Faika Haroun)

Foto's: Menán van Heerden

Foto's: Menán van Heerden
→ Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: fotogalery (Menán van Heerden)
→ Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie (Menán van Heerden, Fatima Allie)
→ Oemmie’s Merang (Izak de Vries)
→ US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker (Izak de Vries)
→ Dis jou koesister en my koeksister (Izak de Vries)
Die ontwikkeling van Afrikaans (slawe en hul afstammelinge, die Bo-Kaap, Arabiese Afrikaans, Kaaps)
◊ LitNet Akademies (Geesteswetenskappe): “Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850” (Archie Dick)
Hierdie artikel ondersoek die leeskulture van vroeë Kaapse gewone lesers (slawe, vryswartes, en arbeiders ná vrystelling in 1838) met die oog daarop om aan te toon hoe hulle geletterdheidspraktyke gebruik het om hulself en hulle wêreldbeskouings voor te stel.
◊ Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans (Maria Smit)
Kommentaar
Dis so wonderlik, my eerste grootvader het ook slawe in diens gehad. Moet ek verskoning vra? Ek is dan so lief vir mense. Al wat ek kan reageer is dat dit nie ek was wat dit gedoen het nie en vra vergifnis, julle is na aan my hart en sal die geskiedenis wil deel met julle. Soek net nie politiek naby my nie. O die taal, die taal so lekker en mooi. Ek is van Duitse en Franse afkoms en so 'n lekseltjie Koi Sa. Geseën julle.
Slawe?.. Ok! ... Onlangs bevind ek uit argivariese bronne - dankie familysearch.org - dat Andries Plessies (gebore 1780), buite-egtelike seun van ene Louw (-rens?) en 'n gedoopte voormalige slavin, sy eie GEDOOPTE kinders in c. 1815 verkoop het. Hopelik is hierdie Plessies-man nie familie van my eie Du Plessis voorouers nie, wat self almal Khoisan bloed in hulle (en dus my eie) are het.
Terloops, jare gelede, so by 1981 se kant toe ek destyds Wiskundedosent aan die voormalige Hewat-kollege in Athlone was, merk 'n musiekkollega en goeie vriend half vererg op, toe ek aan hom noem dat hulle sg "Cape Malays" ook Khoisan DNA in hulle bloedlyne het:
"No! Have you heard of Masbiekers (sic)?"
Shame, hy wou nie erken dat ons ook Mosambiekse DNA in ons dra nie.
En wat van ons Bengaalse (d.w.s Indiese) bloed?
Ja-nee! Mix-race is ek, julle, en ons almal.
Slawebloed pols ook in ons almal.