Die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het op Saterdag 26 Augustus as deel van hul gesamentlike Taalmaandvieringe in die Paarl ’n paneelbespreking en kultuurprogram oor die herkoms van Afrikaans aangebied.
Afrikaans en die taal se diverse, inheemse wortels en kultuurerfenis is gevier.
Menán van Heerden het namens LitNet die verrigtinge bygewoon.
Fatima Allie, nuutverkose ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad
Christo van Rensburg, skrywer van So kry ons Afrikaans
Imam Hashim Salie, voormalige president van die South African Hajj and Umrah Council
Donique Cloete, honneursstudent by die Universiteit van Wes-Kaapland
Anzil Kulsen, skrywer en projekbestuurder by die ATKV
Anzil Kulsen gesels oor Oranjerivierafrikaans.
Die verskillende invloede van Afrikaans
’n Voorbeeld van ’n Arabiese Afrikaans teks
Michael Jonas, direkteur van die ATM en Willem Botha, uitvoerende redakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal
John Cornelius Witbooi
Willa Boezak en Danny Titus
Seremoniemeester van die kultuurprogram: Poem Mooney
Lukhanyo-marimbagroep
Kaapse Affodille (vroueboereorkes)
André Boesak lees stories as deel van die kultuurprogram.
Getuie$-rymkletsgroep
Die Bosbok Trappers-rieldansgroep
Caledonian Roses-klopsegroep
Young Men Sporting Club-Maleierkoor
Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die ATR
Rian Cloete (gesprekleier), Sophia Oliphant (lid van die groep Mengelmoes-digters wat onder andere Diana Ferrus insluit) en Christo van Rensburg
John Cornelius Witbooi, Rian Cloete, Fatima Allie en Christo van Rensburg
Jethro Louw, Rian Cloete en Jitsvinger
Kommentaar
Hierdie byeenkoms, verslag en foto's wek die indruk dat die betrokkenheid van blankes by Afrikaans minimaal was en is. Ek dink die beeld wat geskep word, is misleidend.
Ek dag dit gaan NET oor Afrikaans en nie meer oor kleur nie! Die taal met 'n SKOON gesig sonder enige bagasie!
Johannes, weer eens slaan jy die spyker op die kop. Dankie dat jy die skeefgetrekte aanbieding van historiese gebeure uitwys. Ons waardeer enige bydrae wat ander gemeenskappe tot die handhawing en uitbouing van Afrikaans maak, maar liewe genugtig, sou Afrikaans vandag kon wees wat dit is, sonder die blanke se dryfkrag en deursettingsvermoë oor hul geliefde taal.