Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magdaleen Krüger

  • 1

Freek Robinson gesels met Magdaleen Krüger oor haar aftrede en die toekoms van RSG.

  • 1

Kommentaar

  • Gustaf Claassens

    RSG is dus nou bloot 'n kommunikasiestasie en Afrikaans per sé nie die hoofdoel nie, aangesien ons skynbaar nie meer weet wat regte Afrikaans is nie.

    Ek moet sê dis nogal veelseggend en interessant. Mens kan verstaan indien dit verwys na mense met wie gepraat word, maar mens sou tog dink dat van omroepers verwag sou/sal word om darem 'n goeie Afrikaans te kan besig. Dit lyk en klink dus of dit "heel okay en fine is om te talk soos jy wil cause dit maak nie meer so much saak nie..."

    Ek sluk maar moeilik aan die idee.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top