Magdaleen Krüger

Magdaleen Krüger het in April 2021 as RSG se stasiebestuurder afgetree.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magdaleen Krüger

Freek Robinson, Magdaleen Krüger Onderhoude 2021-05-06

Freek Robinson gesels met Magdaleen Krüger oor haar aftrede en die toekoms van RSG.

RSG 80 jaar oud maar glad nie koud nie

Jean Oosthuizen, Magdaleen Krüger Onderhoude 2017-10-26

RSG vier dié week hulle 80-jarige bestaan. Jean Oosthuizen het met die stasiebestuurder Magdaleen Kruger gesels en wou ook by haar weet wat is RSG se godsdiensbeleid nou eintlik en hoe die toekoms van Afrikaanse radio lyk.

Top