Kommentaar

Ian Wessels (14 April 1960 tot 19 April 2021), in memoriam

Dorelle Kirsten 2021-04-24 Baie dankie vir hierdie pragtige getuienis van ‘n merkwaardige man.

"Artisjokhart" deur Karen de Wet: ’n bespreking

Estelle Pretorius 2021-04-24 Uitstekende ontleding van 'n innige gedig.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Huibie 2021-04-24 Vlammesee het jou weggevee. My alles, my anker ... net weg.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Huibie 2021-04-24 Wie jy is, bepaal die toekoms.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Huibie 2021-04-24 Die bloed in jou are ... is die sweetdruppels van môre.

LitNet: Vuur in die argief

Mich 2021-04-24 Tussen jou vuurhoutjie en vlam ... Het ons verlede geen toekoms.

LitNet: Vuur in die argief

Mich 2021-04-24 Brand roep water. Watse water? Die krane is immer droog.

LitNet: Vuur in die argief

Mich 2021-04-24 Brandstigting is my fopspeen vandag, More gradueer ek Cum Laude.

The Jagger Library fire and my great-grandfather’s archive

Jean Meiring 2021-04-24 Lovely. Thank you for this.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Thirza 2021-04-24 Die onthou is in die harte ... nie op die papiere

Seen on Facebook: The history of slavery has somehow gone beneath the radar

Steven Robins 2021-04-24 Thanks, Albert. Your criticisms probably apply to philanthropy in general, e.g. Gates etc. But I still hold out some hope for such interventions, even if so many seem to disappoint.

Seen on Facebook: The history of slavery has somehow gone beneath the radar

Albert Grundlingh 2021-04-24 Thank you, Steven. This goes some way towards problematising the issue as I have suggested it should. I have not followed the Solms-Delta saga of late, but I still harbour some reservations pertaining to foreign capital with a "human" face invading the w

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-24 Deur vuur vasgevang, is die gisters in my hart verguld.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-24 Sien met jou hart as jy gisters se as vashou.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-24 As ontmoet my aan die einde waaruit my onthou voortleef.

Open letter to Chris Ash

Anton van Niekerk 2021-04-24 Ek is nou net klaar met die eerste bladsy van KK en Kak, en het 'n vraag. Ash skrijf dat die Transvaal die Wakkerstroom-gebied ge-"snatch" het. Ek het in ou kaarte gekijk en vind niet dat die Vrijstaat se grense ooit Wakkerstroom ingesluit. Hoe is het moo

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-04-24 Heuwels vlammende verwoesting Magte van skriftelike eeue letterkunde gedagtes versneuwel

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-04-24 Lesers se meester letterkunde leesstof verdof tot versmette sneuwelende stof

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Esra Plaatjies 2021-04-24 Asvlokkies van uitverbrande Afrikaanshout val op droë vergiftigde US gronde.

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

Awie Bothma 2021-04-23 Afrikaanse John Le Carre. Opregte en waardige resensie.

Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese gemeenskappe

Ronée Robinson 2021-04-23 Dankie! Ek resoneer só hiermee. Ek pas dit eintlik al lank al toe in my lewe.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-23 Maak literatuur jou onthou, gelouter deur vuur tot suiwer goud.

The Jagger Library fire and my great-grandfather’s archive

Christine Coates 2021-04-23 Thanks for sharing.

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

Dylan 2021-04-23 Angus. Duidelik ken jy nie jou Bybel nie. Eerstens was die twee misdadigers met toue vasgemaak. Alleenlik Jesus was met spykers vasgekap. Verder het altwee nie gesê hulle verdien om daar te hang nie, net die een. Die ander het net soos jy Jesus belaster

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Koos Holtzhausen 2021-04-23 Papier is verbrand, maar nie ál die woorde daarop nie.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-04-23 Hans, eenvoud is my wagwoord. Ek verpes tierlantyntjies. 'n Handslinger-naaimasjien werk so eenvoudig; jy het nie eens 'n vriendin daarvoor nodig om jou touwys te maak nie. Die son? As dit nie was dat dié ster Maandag sy gesig gewys het nie, sou ek verg

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Louis Lategan 2021-04-23 Wat was, is as. Digitaliseer, reproduseer, memoriseer nou. Maar wát?

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Veronica Venter 2021-04-23 Ek is mal oor julle program vir hoe julle 'n verskil in mense se lewens maak ek help. Twee huisgesinne; net om daai dankbaarheid te sien laat my goed voel, maar vandag het ek hulp nodig. Ek sukkel al drie jaar. Het 'n Down-sindroom seun. Hy het sy voortan

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-23 Gryp jou onthou vas, want more kom dalk nie weer!

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-04-23 Tussen vlam en vuur, vind ek jou in my hart.

US-taaldebat 2021: Denken ist heute überhaupt nicht mehr Mode (denke is vandag hoegenaamd nie meer mode nie)

Etienne Viviers 2021-04-23 Ai Ronée: Dat ek nou nog nie begin lees het nie en my ruggraat vermis? Nee man. My denke is regtig baie meer in jou kraal as wat jy vermoed. Dit is jammer dat ons nie saam 'n koffietjie kan drink om hierdie beledigings en ooglopende misverstande uit die

Dié kosbare versameling is gered

Annora Eksteen 2021-04-22 Ja, ek kan dit alles ook nie eers begin om in te neem nie. Dit is bitter, bitter swaar as mens boeke, dokumente, foto's en ander memorabilia verloor. As die onskatbare geskiedkundige bewaarstukke nog in 'n argief was waar dit veilig behoort te gewees het

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Pauli 2021-04-22 Ewig roep stilte - Dogter van gister, verloor gehoor in vlamme ...

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Pauli 2021-04-22 Ewig roep die stilte. Geen vlam - geen klank ...

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Pauli 2021-04-22 Soos 'n vlam van vuur geblus, is haar gehoor verdoof.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dan Plato

Letanie Nel 2021-04-22 Baie goeie kommentaar van mnr. Plato.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lydia van Vuuren 2021-04-22 Die argief van my geheue....ń brand - jy is weg.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lettie du Preez 2021-04-22 Vlammesee verswelg, slaaf, vryburger en Khoi. Ramkie roep om hulp.

Universiteit Kaapstad-brand

Andries G H van der Walt 2021-04-22 Nie net die geboue en die berg is getraumatiseer nie. Wat van die studente, die dosente en die werknemers? Kan wees dat hulle ook "uitgebrand" is, want dit is nie hoe mens verwag om 'n nuwe akademiee jaar te begin nie. Sal die fisieke en geestelike skade

LitNet: Vuur

Amor Enslin 2021-04-22 Ek proe aan die ou leerband, heerlik, ʼn uitstekende ete.
Top