Kommentaar

First sip: Rogues’ Gallery by Matthew Blackman and Nick Dall

Prof Dr Herman M VERHAGE 2021-04-16 1. Vir 'n ernstige onderwerp, soos korrupsie, hoef 'n mens Blackman & Dell se boek te vergelyk met die artikels van joernaliste oor staatskaping (bv AmaBungane & Daily Maverick), om te besef die grappenderwyse skryfstyl van Blackman & Dall is

Digsondes

Theresa 2021-04-16 Mooi beelde, Morne.

Soms is woorde nie genoeg nie

Annora Eksteen 2021-04-16 Koue rillings.

Verlore

Johan van der Merwe 2021-04-16 Baie mooi gedoen.

Digsondes

Driekie+Grobler 2021-04-16 Wow, ek hou veral van jou slotvers baie, goeie woordspeling.

Persverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

Lisette Winifred Rautenbach 2021-04-16 Stuur meer info oor winterskool.

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

LitNet 2021-04-16 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Groete, d

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

LitNet 2021-04-16 Hallo! Hier is 'n indeks van al die notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so blaai gerus deur om te sien of die vraestelle waarna jy op so

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

Trienie+Mahne 2021-04-16 Dankie Elanie. Ek waardeer jou kommentaar in my e-pos vanoggend. Dit bewys net weer: "Waarheid is soos 'n leeu, dit sal sy prooi vind!" Bybelse fondasies en waarhede red steeds huwelike vandag! En het ons hedendagse verhoudinge dit net nie nodig nie. Maar

All rise: A judicial memoir by Dikgang Moseneke – reader impression

Barend van der Merwe 2021-04-16 Thanks Andries. You are fortunate to have met him!

All rise: A judicial memoir by Dikgang Moseneke – reader impression

Andries G H van der Walt 2021-04-15 I had on occasion a few telephone conversations with justice Moseneke and also met him. He was a dignified, yet humble man. He may even be regarded as South Africa's own "people's judge" in die mold of Lord Denning of whom the following was said: ""H

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

chalme 2021-04-15 geen probleem

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

chalme 2021-04-15 Ek soek graad 8 wiskundevraestelle vir hersieningdoeleindes.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Dot 2021-04-15 Anton het die boekie aan my verkoop.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jan Oberholzer

Anet Roux 2021-04-15 Op 4 Mei 2020 is 'n magtiging van Nersa uitgereik om ons sonplaas se krag in die grid te kan instoot. Oor minder as 3 weke is ons 'n jaar verder en nog steeds gaan daar niks aan nie. Maar Eskom het 'n tekort aan opwekkingskapasiteit.

Uit die argief: Is Afrikaans uitheems?

omer vandeputte 2021-04-15 Is Engels inheems?

’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

Henning Janse van Vuuren 2021-04-15 Ek het die boek gelees en later gepieker oor die moeder se beweerde ure lange naakstanery op tafels terwyl sy beswadder word. Sy het 'lief' gebly vir die man en hom telkens weer in hul lewens toegelaat. Was dit 'bondage' het ek gewonder? Ek lees o

The Southern Cross

Bernard+Odendaal 2021-04-15 Ja, die gedig tref - soos ook jou ander gedigte, P.P.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Joan 2021-04-15 Hoe betaal ek vir die boekie?

Op soek na Heinz Konsalik

Ann Janse van Rensburg 2021-04-15 Indien iemand belang stel, ek het die volgende Konsalik boeke beskikbaar: Die Verliefde Spioen Liefde agter 'n Masker Liefde in St.Petersburg LSD Op julle trap ek Skerwe van die Ysterkruis Somer met Danica Warm soos die Steppewind II Almal tweede

’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

Lorraine 2021-04-15 Ek het nog nie die boek klaar gelees nie, en nou hierdie brief. Ongelooflik hoeveel hartseer weggesteek word agter mure en deure en glimlagte. Ek het nie dieselfde nagmerrie gehad as kind nie, wel my eie, waarmee mens leer om mee saam te leef en oud te wo

US-taaldebat 2021: Denken ist heute überhaupt nicht mehr Mode (denke is vandag hoegenaamd nie meer mode nie)

Etienne Viviers 2021-04-15 Om ʼn misverstand te vermy begin ek deur te skryf dat ek Afrikaans se voortbestaan op alle terreine van die samelewing (universiteite, skole, kerke, in die howe ens.) ondersteun. Maar ʼn problematiese skrywe soos Robinson sʼn gaan dit nie in ons huidige p

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jan Oberholzer

Anthony "Speedo" Wilson 2021-04-15 Sonder onderhoud kan geen SOE werk nie. Dié is nou baie goed verduidelik. Ons hoop almal dat daar gehoor hieraan gegee gaan word anders gaan die ligte permanent af! Sterkte!

Berge

Hannes Co.brinck 2021-04-15 Die gedig is diep en kragtig en laat mens beslis dink.

US-taaldebat 2021: Kinkel in die kabel

Julio Agrella 2021-04-15 Ingrid, stem volmondig met jou saam. Afrikaans se oorlewing is die werk van die Afrikaanssprekendes (van alle variëteite). Jare en jare gelede het my ouers (lank voor dit mode was) my jonger suster in 'n Engelse laerskool gesit, meestal omdat hulle gesie

Soveel meer in Elle Amor

Nicole 2021-04-14 Waar kan ek die Roesemoes cd 'skilder' kry?

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Liezel Muller 2021-04-14 Dankie Lottoland Die ACVV hier in George is 'n welsynsorganisasie wat omsien na 62 minder bevoorregte bejaardes. Hulle kry 1 bord kos 'n dag en verder maak ons staat op die gemeenskap vir skenkings en donasies, wat ook baie moeilik was die afgelope jaar.

US-taaldebat 2021: Ek is Afrikaaps

Ronée Robinson 2021-04-14 Baie dankie hiervoor.

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

Elanie Du toit 2021-04-14 Ek is mal hieroor. Dankie, ek het dit nodig gehad.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Anton 2021-04-14 Jy hoef net die koerierkoste te betaal. Volgens die Paxi webtuiste is dit R59. Hoe kry ek jou adres? Litnet het my e-posadres en hul mag dit aan jou verskaf.

Die eenkantkind

Johan van der Merwe 2021-04-14 Baie dankie. Dit is ongelukkig 'n werklikheid in die arm gemeenskappe. Dankie vir die kommentaar.

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Richard Steyl 2021-04-14 Wil graag 'n skenking doen.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Dot 2021-04-14 Ek bedoel ek sal die koerier betaal en jou bedrag daarvoor, asb.

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Ray julies 2021-04-14 Baie dankie vir vraestelle. Het julle nie graad 5-vraestelle nie, asb.

Persverklaring: Jan H Maraisprys 2021

Ingrid Steyn 2021-04-14 Baie geluk, Hennie!

Op soek na handskrif vir snelskrif

Dot 2021-04-13 Hoeveel wil jy hê en kan jy dit met Paxi (Pep Stores) teen R50.00 vir my stuur, asb?

Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Anne-Marie 2021-04-13 Baie dankie, Renie. Jy sal dit geniet. Kyk op my FB - hy kuier vandag saam met my in die ateljee. Hy is uitsonderlik.

Resensie: Ek wens, ek wens deur Zirk van den Berg

Chrisna 2021-04-13 Ek het nog net een keer in my lewe 'n boek klaar gelees en dit onmiddellik begin herlees. Ek wens, ek wens sal die tweede boek wees. Ek kon dit nie neersit nie, dit lees regtig soos 'n sprokie. Dankie Zirk!

Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Renie+Laage 2021-04-13 Lekker gelees aan die resensie; nou sal ek een van Francois se boeke moét lees. Nie omdat ek nog nooit wou nie, ek het net te veel ander om te lees.
Top