Kommentaar

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Chane 2021-04-10 Hi Christel, kan jy my bietjie meer vertel via whatsapp 079 882 5285, ek is nou nie deel van lotto land nie, maar wil graag kyk as ek kan help of mense kry om te help.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Joan 2021-04-10 Het jy dit nog?

Ont-taling

Ronee Robinson 2021-04-10 Verskoon die verbrokkelende reaksie - ek wil net my dankbaarheid meedeel vir nog 'n wonderlike artikel op LItNet.

Ont-taling

Ronee Robinson 2021-04-10 Annatjie, mens hoef alleen maar deur die land te reis om te besef dat Afrikaans 'n goot hart het, waarvan die meeste inwoners nie soos ek lyk nie (my vel is, goeiste, hoe stel mens dit) tans so effe rooskleurig en kan heel rooi met 'n wit ondertoon raak.

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Clifton Stuurman 2021-04-10 Beste Dankie Lottoland Ek gee hierdie inligting deur vanaf Steinthal kinder- en Jeugsorgsentrum. Ons ervaar baie uitdagings daagliks met befondsing. Ek wil baie graag weet hoe kom ek in aanraking vir hulp by Fankie Lottoland. Ons sukkel met bedryfskoste e

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Marie Du Preez 2021-04-10 Die program is 'n riem onder my hart. Dit is baie goed en ons Hemelse Vader voorsien. Wil net weet as jy weet van mense wat baie swaar kry, en alleenvader met 3 seuns, sonder werk en inkomste, hoe kan hulle gehelp word?

Onverskilligheid of malligheid? Ons hoef nie een sektor van die gemeenskap te ontmagtig om die ander te bemagtig nie.

Ronee Robinson 2021-04-10 Nog 'n uitstekende artikel. As die betreurenswaardige onlangse gebeure by die US en Jansen se mondwassery een goeie ding tot gevolg gehad het, was die vele artikels van hoogstaande gehalte, soos hierdie, wat dui op onafhanklike en vrye denke, wat 'n riem

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Charl Adams 2021-04-10 HIER IS MY KYK OOR DIE 'TAALKWESSIE' Die sogenaamde 'taalstryd' op die Universiteit van Stellenbosch kampus het Vrydag 'n nuwe wending geneem met die 'optog' na die Administrasie geboue waar 'n griefskrif met eise aan 'n lid van die personeel oorhandig i

Doodsvrees

Estelle 2021-04-10 Ontroerend...

Christof Heyns in herinnering

Pine Pienaar 2021-04-10 Dankie, Murray, vir die manier waarop jy hierdie met ons deel! Groot meegevoel met Fearika, die kinders en familie. Dit was 'n groot voorreg om Christof te ken.

US-taaldebat 2021: Afrikaans is sterkgesig

Ronée Robinson 2021-04-10 Ek het letterlik hoendervleis soos ek hierdie lees en kan net sê: Dankie. Veral resoneer ek met hierdie frase: Ek wonder … Sou daar nie ’n sterker verenigde front gewees het indien swart, bruin en wit Afrikaanssprekendes uit die staanspoor besluit he

Elders gesien: #Menseregtedag, eis jou taalregte op

Ronée Robinson 2021-04-10 Ek van hoe u dit stel: ons het 'n keuse en, die toekoms van ons tale lê in ons hande. Ek is ook met u dat ons nou in die rigting van 'n herkonolisasieproses beweeg. Dankie hiervoor.

Matriekvraestelle: Geografie (2018)

ADRI DU PREEZ 2021-04-10 WAAR KAN ONS DIE BYLAE KRY SOOS VERWYS IN DIE VRAESTELLE, ASB?

Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate

Dirk Rigter 2021-04-10 Kolskoot, Ronée Michelle! As ek vir professore De Villiers en Jansen voor my geestesoog sien, kom een woord gedurig by my op: Hanskakies.

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

zhom 2021-04-10 Geen Afrikaanse graad 5-vraestelle en memorandums nie ... samestellings, antonieme vergelykingings.

Doodsvrees

Cornien 2021-04-10 Diep geskryf!

Kaaps is the future of Afrikaans

Julio Agrella 2021-04-10 Beslis een van die beter insette oor die sogenaamde "taaldebat". Ek vermoed dat "standaard"-Afrikaans, selfs in die meeste wit huishoudings (as ons dan die kleur-baadjie moet aantrek), menige (oud) Afrikaanse onderwysers nagte sal laat wakkerlê. Tale, ve

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Marius Januarie 2021-04-09 Awesomeness, program is baie goed.

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Marius Januarie 2021-04-09 Baie goeie program, sal graag baat vind, awesomeness.

Christof Heyns in herinnering

Delon Human 2021-04-09 Liewe Murray - hartlik Dankie vir die sielvolle oordenking van ‘n besondere lewe. Dit was soos om saam met jou en Christof te stap op julle lewenspadjie. Kan net dink hoe julle twee siele met mekaar kon resoneer. Jou woorde drup van weemoed en dankbaarh

Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate

Ronée Michelle Robinson 2021-04-09 Jammer, maar my verwarring raak net groter. Ek het pas op hierdie artikels afgekom (om maar enkele voorbeelde te noem_ - kan Jansen asseblief my verwarring opklaar? https://www.litnet.co.za/ont-taling/#comments https://www.litnet.co.za/us-taaldebat-20

Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate

Ronée Michelle Robinson 2021-04-09 Ek begryp nou nie: Die guru, Jonathan Jansen, vertel ons Afrikaans is 'n wit ding, uitsluitlik vir sg verregse taalstryders. So spreek hy, onder andere vanuit die hoogtes van eentaligheid: "in the insular world of the white, conservative Afrikaans taalstr

Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April

Ronée Michelle Robinson 2021-04-09 Wat 'n uitsonderlke onderhoud. Sê soveel waarmee ek resoneer. Afrikaans is 'n groot huis - ek stem saam dat almal wat die taal of tale soos Afrikaaps praat, respekteer moet word.

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie

Arrie de Beer 2021-04-09 Liewe genade, dis jammer dat iemand wat klaarblyklik veel van Afrikaanse letterkunde weet, so verwyderd van die wêreld kan wees wat Pieter Odendaal in sy digbundel beskryf. Moontlik moet Charles so 'n bietjie vir Odendaal in Kayamandi gaan kuier en dan s

Ingeperk in die aftreesentrum

Johan Basson 2021-04-09 Ai ou Danie! Vyftig jaar gelede het ons as jongmense die middestad op horings geneem en waatlemoenfees by Kampsbaai gehou! En nou is ons in 'n ander tyd. Sal jou kontak. Johan en Elsa van George

Doodsvrees

Johan van der Merwe 2021-04-09 Uitsonderlik

Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr

Anna-Marie Groenewald 2021-04-09 Die universiteit, en veral die rektor, het met hierdie besluit meer as 100 jaar agteruit beweeg. Afrikaans as inheemse volwaardige taal, ook vir die akademie, is reeds in 1918 bevestig en van toe af uitgebou. Ek dog universiteite strewe na nuwe, innoveren

Doodsvrees

Johan van der Merwe 2021-04-09 Caren hierdie is baie baie mooi en baie diep uitgehaal uit 'n ver stilte uit.

Berge

Andries Fourie 2021-04-09 Bly ek kon van hulp wees Johan. Jou gedigte beteken ook baie vir my.

US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei

Andries G H van der Walt 2021-04-09 Dankie Helize. Jammer oor die een Amerikaanse bron. Geniet die dag.

Doodsvrees

Driekie Grobler 2021-04-09 Uitsonderlik!

Berge

Johan van der Merwe 2021-04-09 Sjoe Andries dit is baie mooi vir my honger siel.

DP Botha, Wellington se donkie, vier sy 96ste verjaarsdag

Dr Raymond van Diemel 2021-04-09 Vriende, neem kennis dat Henry Abdol wat op 26 Maart kommentaar oor Ds DP Botha gelewer het, vanoggend om 05:00 sy stryd teen Covid verloor het. Mag sy siel in vrede rus. Hy was ‘n baie behulpsame persoon tydens my voorgraadse studie aan UWC, 1976-1979.

US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei

Helize van Vuuren 2021-04-09 Andries, jy hoef nie uit Amerikaanse bronne aan te haal nie ‒ in Suider-Afrika anno Maart en April 2021 is die jongste voorbeelde van "punished for speaking their language" by US. Gedenk ook die 29 San-tale wat almal (buiten 'n klein handjievol verarmde

US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei

Albert Grundlingh 2021-04-09 Vars en helder.

Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr

Feliks 2021-04-09 Net 'n rewolusie gaan Afrikaans beskerm. Die "woke"-kampvegters haat Afrikaans en met haat kan jy nie redeneer nie.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Caren 2021-04-08 Goeie naand, ek en my man is al in 1993 geskei. Hy is in die SAW en ek het by iemand gehoor dat ek nog steeds geregtig is op 'n gedeelte of helfte van sy pensioengeld, wanneer hy aftree. Is dit so? Verder, gedurende ons huwelik van 12jr, het ek 10jr daarv

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Odendaal 2021-04-08 Hierdie skrywes is meestal ver bo die koppe/vuurmaakplek van lede van die US-"bestuursbende." Twyfel of enige van hulle al een van Elsa Joubert se romans, of Antjie Krog se digbundels onder oë gehad het. Met die dat hulle so die lere na internasionale ra

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries

Riana Viljoen 2021-04-08 Wow Izak, dit wou gedoen wees, baie dankie !!!!

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

christel Nothnagel 2021-04-08 Hallo. Ons bly in die goudvelde en Allanridge is 'n dorpie hier by ons. Hul kinders is by ons in die skool, Brandwag in Odendaalsrus, maar die arme mense kry so swaar. Wil graag hoor of julle nie ook bietjie 'n kan help nie. Ek as onderwyser wil hul so gr
Top