Pieta+van+Deventer2021-04-13Lee-Ann West, dankie vir jou bydraes en die tyd wat jy hieraan spandeer. Ek weet hoe tydrowend so 'n oefening is. Dis jongmense soos jy wat my laat glo in 'n belowende toekoms. Pragtig gedoen. Doe so voort. Ek glo daar is nog baie meer mense wat nie hull
CARLENE2021-04-12Julle is 'n stunning program wat mense weer insig en perspektief daarbuite gee. Min mense besef werklik wat daarbuite aangaan. Ons is self 'n NPO organisasie, Careson Angel, en wil graag hoor of dit moontlik is om 'n draai te gaan maak by Uncle Ben's Den,
Hans Richardt2021-04-12Ek het hoegenaamd geen respek vir Frederik se opinie nie. Die Zondo-kommissie is doodgebore, net soos die destydse WVK. Daar moet sondebokke gestraf word, maar die ANC bly oorleef? Die ANC is vrot en met die huidige sagte staatsgreep en korrupsie dien Zon
LitNet2021-04-12Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ons het die bylae bygevoeg; herlaai (refresh) asseblief die artikel en vind die bylae nou ook bygevoeg. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
LitNet2021-04-12Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik op die skakels om die vraestelle en memo's g
LitNet2021-04-12Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud
Henning+Janse+van+Vuuren2021-04-12Die Vergangenheitsbewältigung het in sommige kringe reeds tot werklike transformasie gelei; 'n falsch aanmatiging: https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/sonja-loots-rijneveld-moes-nie-sterf-op-the-hill-we-climb-nie-20210411
Donovan2021-04-11Dankie! Lottoland het my as polisieman weereens nuwe moed gegee. Ek en my vrou is reeds besig om na armes om te sien in ons gemeenskap. Ons het nie veel nie en gebruik tans van my salaris om ons medemens te help. Ons doen ook geestelike werk en help mense
Andrew Nash2021-04-11Ek het in my opstel probeer verduidelik dat uitnemendheid ‘n sistematies-misleidende term is. As ek u nie oortuig het nie, is dit moontlik my skuld. Maar as u nie verstaan het dat hierdie (en ander) terminologie misleidend gebruik kan word nie, is daar
Dr Edna+Deudney+Prinsloo2021-04-11'n Wesentlike bedreiging vir onderrig, veral akademiese onderrigin die inheemse tale, Afrikaans, Xhosa, Zulu, Sotho en ander, is die gebrek aan kundige en veral bekostigbare vetrtaaldienste. Onderwysers en lektore beskik gewoonlik nie oor die nodige vakt
Nico M Ferreira2021-04-11Ek vra myself af wat is dan nou ewe skielik fout daarmee om die strewe na uitnemendheid aan te hang? Is alle instansies in SA dan nie veronderstel om uit die modder van gemiddeldheid te kom deur te mik na uitnemendheid nie?
Uit die artikel en die kommenta