Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Brandstigting is my fopspeen vandag, More gradueer ek Cum Laude.
Brand roep water. Watse water? Die krane is immer droog.
Tussen jou vuurhoutjie en vlam ... Het ons verlede geen toekoms.
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.
Kommentaar
Brandstigting is my fopspeen vandag,
More gradueer ek Cum Laude.
Brand roep water. Watse water? Die krane is immer droog.
Tussen jou vuurhoutjie en vlam ...
Het ons verlede geen toekoms.