|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 846
21/04/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Vuur in die argief |
Give us more guns: How South Africa’s gangs were armed
Author: Mark Shaw
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781868428786
Based on hundreds of interviews with police and the criminal underworld, Give us more guns tells the story of this callous crime for the first time. In this book, author Mark Shaw explores how the illegally sold guns got into the hands of South Africa’s crime bosses. The book describes the bloodbath that ensued and uncovers accounts of rampant corruption within the police and in the gun-licensing system, probing the government failure that has been instrumental in arming the country’s gangsters. |
 |
|
 |
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
LitNet
Skryfkompetisies
Wen kontant met LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie: Skryf ’n storie van tien woorde met die titel “Vuur in die argief”, en kom in aanmerking vir pryse van R2 000, R1 000 en R500. Sluitingsdatum: Donderdag 13 Mei 2021.
|
 |
Heritage to ashes, dust to dust
Karina Magdalena Szczurek
Opinion
"What I remember most is the silent communication, between researcher and librarian, between researcher and the past – in my case literary."
|
 |
Universiteit Kaapstad-brand
Izak de Vries
Visueel
"Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes."
|
 |
Dié kosbare versameling is gered
Elsabé Brits
Menings
"Dinsdagmiddag het Pippa Skotnes in ’n verklaring gesê dié kosbare versameling is gered. Ons sou basies niks van die San se gelowe, rituele, stories en intieme lewe met die omgewing geweet het as dit nie vir Wilhelm Bleek en sy skoonsuster Lucy Lloyd, en later een van Bleek se kinders, Dorothea Bleek, was nie. Hulle het die taal, kultuur, liedjies, kuns, poëtiese stories en persoonlike geskiedenis van die San in tientalle dagboeke en verslae opgeteken."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dan Plato
Freek Robinson, Dan Plato
Onderhoude
"Om ’n stad soos Kaapstad te bestuur, is ’n R56 miljard-masjien." Freek Robinson gesels met Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, oor die onlangse brand en die stand van munisipaliteite.
|
 |
Ikabod vir Afrikaans aan US beteken Ikabod vir US
Cerneels Lourens
Universiteitseminaar | University Seminar
"Afrikaanshartige alumni kan verder in die oorgangsproses as belangegroep optree terwyl hulle hul groot energie in die ontwikkeling van ’n nuwe privaat universiteit belê."
|
 |
“Dala Afrikaans!” – die geboorte van ’n nuwe taalbeweging
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Die strate van Stellenbosch het op 9 April 2021 met ʼn groep heldhaftige en besorgde voorstanders van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch te kampe gehad. Wat is hier gebore, wat het hier ontstaan? Die beweging wat hier groei, verstaan goed dat die sprekers van Afrikaans moet aandring op insluiting by staatshulpbronne soos openbare universiteite."
|
 |
Belgiese akademikus stuur sterk boodskap aan US
Menán van Heerden, Yves T'Sjoen
Onderhoude
Wat is die stand van Afrikaans en Nederlands as onderrigtale aan hoëronderwysinstellings in Suid-Afrika en in die buiteland? Menán van Heerden voer ’n videogesprek met Yves T'Sjoen.
|
 |
Van dink na doen: ’n onderhoud met Azille Coetzee
Azille Coetzee, Lidia Rauch
Onderhoude
Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Azille Coetzee, skrywer van In my vel: ’n reis (Tafelberg, 2019). Azille het ’n doktorsgraad (met ’n tesis getiteld "African feminism as decolonising force: a philosophical exploration of the work of Oyeronke Oyewumi") deur ’n gedeelde graadprogram aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. Sy is tans ’n nadoktorale genoot by die Historical Trauma and Transformation Unit aan die US.
|
 |
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand …
Nini Bennett
Rubrieke
"In tandem met die #Instagramvsreality-beweging het die idee van body positivity gegroei. Alle mense verdien erkenning vir ’n positiewe liggaamsbeeld, ongeag die samelewingstandaarde wat die ideale vorm, grootte of gelaatstrekke dikteer."
|
 |
Die komplekse Emily Dickinson: ’n bespreking
Lina Spies
Seminare en essays
"In my skrywe oor Emily Dickinson se liefdeslewe, geïnspireer deur Johann de Lange, was my bedoeling om haar lewe te belig deur veral haar briewe. Daarbenewens wou ek ook op haar digterskap fokus deur verwysing en aanhaling van sekere van haar gedigte."
|
 |
Check-in met Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wat ôs nou need, is leadership, en ek hoep rêrag djy kan ’it provide."
|
 |
Vlammesee saai verwoesting om Tafelberg
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die EFF sê egter in hulle verklaring hulle neem met spyt kennis van die brand en veral die 'tragiese' brand by die Jagger-biblioteek. Die geskiedenis wat as gevolg van die brand verwoes is, is onberekenbaar en moet ’n teken wees vir alle instellings van hoër onderwys om te sorg dat argiewe en belangrike dokumente gedigitiseer word, sê die EFF in hulle verklaring."
|
 |
Bewerings van rassisme by Universiteit Kaapstad
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"AfriForum se jeugvleuel beskuldig die Universiteit van Kaapstad (UK) van voortgesette rassisme op die kampus. Hulle eis onder andere die afdanking van een van die universiteit se dosente."
|
 |
Onderzoeker Aafje de Roest laveert tussen universiteit en hiphopscene
Ingrid Glorie
Academisch
In die negende van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Aafje de Roest (Universiteit Leiden).
|
 |
Persvrystelling: Literêre landskappe ‒ Suid-Afrika versus België
Voertaal
Kalender
Die Vrystaat Literatuurfees se Vlaamse week word op Donderdag 22 April op ’n hoë noot afgesluit. Die vooraanstaande Suid-Afrikaanse skrywers Diana Ferrus en Ingrid Winterbach ondersoek saam met diesleutel-Vlaamse skrywers Saskia de Coster en Annelies Verbeke ooreenkomste en verskille tussen die Suid-Afrikaanse en Belgiese literêre landskappe. Die gesprek gaan regstreeks vanaf 17.30 op die Vrystaat Kunstefees se Facebook-bladsy gestroom word en toegang is gratis.
|
 |
Persbericht: Symposium ‒ "Bronnen over slavernij en slavenhandel"
Voertaal
Kalender
Op 23 april 2021 organiseren het Rijksmuseum, de Koninklijke Bibliotheek en het Nationaal Archief het online symposium "Bronnen over slavernij en slavenhandel". Marisa Fuentes is keynote speaker van dit symposium. Zij is schrijver, historicus en universitair hoofddocent Vrouwen- en genderstudies aan de Rutgers University, New Jersey.
|
 |
Daar’s ’n hiëna in my truspieël
Izak de Vries
Reizen
"Toe die beloning: Voor in die pad, met lig agter hulle, loop hulle uit die gras en gebruik die hoogte om op my af te kyk. Hulle is versigtig. Ek stop, neem foto’s en wag."
|
 |
Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
In die eerste kwartaal van graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.
|
 |
Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
In graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om wiskunde in te oefen, want soos sport, word wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.
|
 |
LitNet-blokraai: Vryheidsdag
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Skole
Vryheidsdag, 27 April 1994, die dag van lang stemtoue en goedgesindheid, die gevoel van ’n nuwe begin … Hierdie blokraai is vir die volwasse leser geskep, maar kan met vrug gebruik word vir ouer leerders, veral as hulle geskiedenis neem.
|
 |
LitNet-blokraai: Geskiedenis
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Geskiedenis is die studie van verandering en ontwikkeling in die samelewing met verloop van tyd. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
Terwyl ander huiwer, laat waai Suidoosterfees met spogprogram
Melt Myburgh
Suidoosterfees
Van 26 Maart tot 2 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n program propvol gesprekke, komedie, drama, musiek en kinderteater aan. Melt Myburgh het gaan inloer by die mense agter die fees, en berig oor hoogtepunte wat op feesgangers wag.
|
 |
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Deon Meyer
Deon Meyer, Marli van Eeden
Onderhoude
Twee legendes op een verhoog: Die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Deon Meyer.
|
 |
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Coenie de Villiers
Coenie de Villiers, Marli van Eeden
Onderhoude
Twee legendes op een verhoog: Die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Coenie de Villiers.
|
 |
Kalender: Suidoosterfees 2021 ‒ Die leuen van 1652
LitNet
Suidoosterfees
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Patric Tariq Mellet se The Lie of 1652: A decolonized history of land het onlangs opslae in die media gemaak. In dié omstrede boek lewer Mellet skerp kritiek teen die koloniale geskiedenis. Hy plaas op 27 April om 10:00 die fokus op grondonteiening, die verwoesting van lewens en die brutaliteit van slawerny in Suid-Afrika.
|
 |
Persverklaring: Die dinge van ’n kind by die Suidoosterfees
LitNet
Suidoosterfees
Marita van der Vyver se ontvergeetlike bildungsroman, Die dinge van ’n kind is in 1994 gepubliseer. Francois Toerien se verhoogverwerking is weerloos en fragiel, ’n produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewens.
|
 |
My kombuis word herfs
Karen Hart
Kos en wyn
"Maar niks kom by herfs nie ... dis ’n kleurespel en ’n rykdom van smake en geure. My kombuis word herfs in die warm hart van pampoene en borrie, die ryk rooi van paprika en tamatiesop. En dan is daar die kwepers ..."
|
 |
Select se nuwe seleksie!
LitNet
Musiek
Select Musiek het pas ’n aantal splinternuwe snitte bekendgestel. Gryp die oorfone, gooi ’n lange en klik hier!
|
 |
Hen met kuikens
Driekie Grobler
Poësie
"as moederplant
my opgelegde taak
om jul in voedsame grond
geanker te hou
teen elke stormwind te bewaar"
|
 |
Verlore
Caren Kearley
Poësie
"Duskant Wintershoek
in die Witzenberg-vlaktes
sit ek saam met Breyten
onder die groen takke van ’n wilger
sy woorde dans in my kop."
|
 |
Digsondes
Morné du Preez
Poësie
"’n honger vanuit die diepste kelder,
met hande, duisende hande
wat soos broeikuikens kwinkeleer
om van ’n onskatbare kennis te leer."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|