Kalender: Suidoosterfees 2021 ‒ Die leuen van 1652

  • 0

Patric Tariq Mellet se The lie of 1652: A decolonized history of land het onlangs opslae in die media gemaak. In dié omstrede boek lewer Mellet skerp kritiek teen die koloniale geskiedenis.

Hy plaas op 27 April om 10:00 die fokus op grondonteiening, die verwoesting van lewens en die brutaliteit van slawerny in Suid-Afrika.

Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Gesprekke word gevoer oor aktuele kwessies en belangrike nuwe boeke. Die fees is onlangs met ’n Fiësta bekroon vir die innoverende manier waarop hulle in 2020 aanbiedings op ’n veilige, genotvolle manier na die publiek gebring het, te midde van die Covid 19-pandemie.

Kalender: Suidoosterfees 2021 ‒ Die leuen van 1652: 27 April 10:00 (Kunstekaap)
Lees meer op LitNet oor The lie of 1652:

The lie of 1652: Retories regstellend, feitelik bedenklik?

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit

The lie of 1652: A decolonized history of land deur Patric Tariq Mellet – ’n lesersindruk

***

Al die gesprekke word gratis deur die Jakes Gerwel Stigting aangebied, maar dit is belangrik om jou sitplek te bespreek deur ’n e-pos aan Theo Kemp te stuur by theo@jgf.org.za. Meer inligting oor die Stigting se projekte is beskikbaar by www.jgf.org.za.

Die volledige feesprogram is op die Suidoosterfees se webblad: www.suidoosterfees.co.za.

Jakes Gerwel-gesprek: Die leuen van 1652:

Vennote (Jakes Gerwel-gesprekke): NB-Uitgewers, Naledi, Protea Boekhuis, Jacana en Jonathan Ball

Titel

Die leuen van 1652

Met

Patric Tariq Mellet en Tembeka Ngcukaitobi

Venue

Innovasiespasie

Datum en tyd

27 April 10:00

Tydsduur

60 min

Kaartjieprys

Gratis

Taal

Engels

Ondersteun deur

Jakes Gerwel Stigting

Beskrywing

In Patric Tariq Mellet se The lie of 1652 lewer hy skerp kritiek teen die gevestigde pre-koloniale en koloniale geskiedenis. Hy plaas verder die fokus op grondonteiening, die verwoesting van lewens en die brutaliteit van slawerny in Suid-Afrika. Met uitgebreide navorsing en soeke na identiteit, lewer Mellet ’n dapper nuwe perspektief op die verlies aan grond en geborgenheid in ’n dramatiese tydperk in ons geskiedenis.

Lees meer oor die ander Jakes Gerwel-gesprekke as deel van die Suidoosterfees 2021:

Persverklaring: Aktuele sake onder bespreking by Suidoosterfees

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie

Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise

Suidoosterfees 2021: An interview with Thembalethu Seyisi

Lees ook:

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Deon Meyer

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Coenie de Villiers

Terwyl ander huiwer, laat waai Suidoosterfees met spogprogram

Kyk hoe nooi Suidoosterfees-sterre jou uit na die fees!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top