Van dink na doen: ’n onderhoud met Azille Coetzee

  • 0

Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing.

Lidia Rauch gesels met Azille Coetzee, skrywer van In my vel: ’n reis (Tafelberg, 2019). 

Azille het ’n doktorsgraad (met ’n tesis getiteld "African feminism as decolonising force: a philosophical exploration of the work of Oyeronke Oyewumi") deur ’n gedeelde graadprogram aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. 

Sy is tans ’n nadoktorale genoot by die Historical Trauma and Transformation Unit aan die US. 

Lees ook op LitNet Akademies:

Postkoloniale feminisme in die Afrikaanse poësie: Die debute van Ronelda S. Kamfer, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips

Uit die LitNet-argief (2020):

Die Universiteit Stellenbosch se leerstoel vir historiese trauma en transformasie het ’n aanlyn foto-uitstalling aangebied. Die uitstalling is gebaseer op verhale uit die boek These are the things that sit with us. Johan Myburg deel sy indrukke oor die uitstalling en ’n webinaar-gesprek wat daaroor plaasgevind het:

Oorlewendes van apartheid deur die lens

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top