"But don’t you have a lady?"
2024-04-12"Hoekom is ons hier in 2024? Hoekom verg dit ongemak, konfrontasie en uitdagings vir ’n pa om sy kind se doek te ruil by ’n 'familie-vriendelike' instansie?"
Antirassisme: Wat is dit en hoekom maak dit saak?
2022-03-21"Vandag is dit Internasionale Dag vir die Uitwissing van Rassediskriminasie. En dit is nie per toeval op dieselfde dag as Menseregtedag nie. Hoekom word Internasionale Dag vir die Uitwissing van Rassediskriminasie gevier?"
Van dink na doen: ’n onderhoud met Jess Schulschenk
2022-01-05Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met die direkteur van die Sustainability Institute, Jess Schulschenk.
Van dink na doen: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen
2021-09-02Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Christi van der Westhuizen (skrywer, politieke ontleder en medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-rassigheid en Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit).
Van dink na doen: ’n onderhoud met Azille Coetzee
2021-04-19Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Azille Coetzee, skrywer van In my vel: ’n reis (Tafelberg, 2019). Azille het ’n doktorsgraad (met ’n tesis getiteld "African feminism as decolonising force: a philosophical exploration of the work of Oyeronke Oyewumi") deur ’n gedeelde graadprogram aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. Sy is tans ’n nadoktorale genoot by die Historical Trauma and Transformation Unit aan die US.
Van dink na doen: ’n onderhoud met Louis van der Riet
2021-04-01Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met die teoloog Louis van der Riet. Louis het onlangs ’n gesamentlike doktorsgraad aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch voltooi. Hy en Lidia gesels onder meer oor die verband tussen waarheid en oorgangsgeregtigheid, die versoeningsdiskoers in Suid-Afrika, en witwerk.
Wys my jou waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Werner Wessels
2020-12-24In haar tweede maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met Werner Wessels, die kreatiewe konsultant vir Mej Suid-Afrika.
Wys my jou Waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Ivor Swartz
2020-11-13In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.
#OnsKanSaam
2020-10-28"Ons kan nie so ’n program met soveel wonderlike geleenthede bekendstel en net na onsself omsien nie. Alle Suid-Afrikaners verdien beter."
#MissieErfenis2030
2020-09-24"Die waarheid is dat ons Erfenisdag as Braaidag gedoop het en dit dalk so begin aanvaar het. Daar is wel niks fout met ’n stukkie braai nie, en dit is beslis wat ons as Suid-Afrikaners saam bind, maar dit kan soveel meer as dit wees. Dis ’n uitnodiging om nie net ons eie kultuurerfenis te vier nie, maar ook werklik van mekaar te leer."
Waardering is ’n onderskatte juweel
2020-09-17"Waardering is die magiese bestanddeel van ’n denkomgewing en ons is heeltemal afhanklik daarvan, selfs al besef ons dit nie."
Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees?
2020-08-14"Hoe lank gaan ons dit nog toelaat?"
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
2020-08-13"Wat beteken die Afrikaner-etiket in Suid-Afrika vandag en hoekom sukkel ek met tye om trots te wees daarop?"
Is daar plek vir my wit skuld?
2020-07-02"My buurman en baie van die inwoners in ons blok is swart, bruin en Indiër en ek is bewus dat Suid-Afrika se ongelykheid nie meer suiwer op raslyne getrek kan word nie. Maar in dieselfde asem kan ek hoegenaamd nie ons geskiedenis van meer as 365 jaar uitvee en nie raaksien hoe hierdie realiteit uitgekerf is om mense van kleur te benadeel en wit mense te bevoordeel nie."
Gay is oukei
2020-06-30"Hierdie interaksie met Mika het my laat wonder hoekom ons in die eerste plek soms oortuig is dat mense wat anders as ons glo, dink, doen of lyk, nie oukei is nie."

