In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.
2In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.
2
Kommentaar
Ek het regtig hierdie podsending vreeslik baie geniet.
Dankie vir die eerlikheid, die oop gesprek.
Dankie vir die share en ek kyk uit na nog baie van hierdie.
Goeie en nodige gesprek, dankie!