Wys my jou Waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Ivor Swartz
2020-11-13In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.
"Kanse" deur Ivor Swartz
2012-12-18 Almal sing oor hartseer en almal vra meer geldbloedbelope vuis in die lug, nog ? skuldige saak
As ek kon voorspel hoe dinge sou eindig, sou ek ? plan wou maak
Maar kyk die wyser lê al voor twaalf en niemand wil opstaan

