Azille Coetzee

Azille Coetzee is a postdoctoral researcher at the South African Research Chair for Gender Politics, Stellenbosch University. She recently completed a PhD (at the Vrije University of Amsterdam and Stellenbosch University) in which she explored African feminist thought as decolonising force, in dialogue with European feminist philosophy. Her research interests include feminist philosophy, African philosophy and decolonisation. She is the writer of the book In My Vel: ’n Reis (2019), published by Tafelberg Publishers.

Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser by die SARChI Leerstoel vir Genderpolitiek by Stellenbosch Universiteit. Sy het onlangs ’n PhD voltooi aan die Vrije Universiteit van Amsterdam en Stellenbosch Universiteit waarin sy die dekoloniserende krag van feministiese denke uit Afrika ondersoek (ook in dialoog met Europese feministiese filosofie). Haar navorsingsbelangstellings sluit in feministiese filosofie, Afrika-filosofie en dekolonisasie. Sy is die skrywer van In My Vel: ’n Reis (2019), uitgegee deur Tafelberg Uitgewers.

Desire at the end of the white line by Azille Coetzee: video of the book discussion

Lou-Marié Kruger, Azille Coetzee Books and writers 2025-02-27

In Desire at the end of the white line Azille Coetzee examines a range of contemporary Afrikaans popular culture texts to demonstrate how the stories that white Afrikaans women tell about themselves keep them white and apart. In this video, she discusses her research with Lou-Marié Kruger. AB Jantjies was the videographer for LitNet.

Lou-Marié Kruger in conversation with Azille Coetzee about Desire at the end of the white line

Lou-Marié Kruger, Azille Coetzee Books and writers 2025-01-03

"My decision to render my own body, sexual desires and erotic imagination present in this text is an attempt at making the personal and the sexual legible as political and theoretical in the thinking that I am doing."

artwords: existential notes

Azille Coetzee artwords 2023-11-29

"I wasn’t prepared for what I would find at the exhibition, which is like stepping into a poem. The gallery is a page, the walls are the line, and I – I am the eye that flits from word to word, that lingers."

Turksvy: ’n onderhoud met Bibi Burger en Azille Coetzee

Liné Loff, Bibi Burger, Azille Coetzee Onderhoude 2022-12-01

"Ons dink daaraan as ’n manier om ’n aanlyn ruimte te skep vir gesprek oor die onderwerp, om ’n bietjie van ’n feministiese gemeenskap in Afrikaans te kultiveer, en om die woordeskat vir feminisme in Afrikaans (in al die variante daarvan) te begin uitbou."

Die teenoorgestelde is net so waar: ’n onderhoud met Azille Coetzee

Ingrid van der Walt, Azille Coetzee Skrywersonderhoude 2021-12-10

"Ek dink ek is ook baie gelukkig in terme van die globale tydsgees.  Dit is nou die tyd dat jong vroue se stories oor jong vroue baie spesifiek aandag kry en ernstig opgeneem word in die literêre wêreld. Ek het gevoel die tyd is weer reg vir so iets in Afrikaans." 

Van dink na doen: ’n onderhoud met Azille Coetzee

Azille Coetzee, Lidia Rauch Onderhoude 2021-04-19

Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Azille Coetzee, skrywer van In my vel: ’n reis (Tafelberg, 2019). Azille het ’n doktorsgraad (met ’n tesis getiteld "African feminism as decolonising force: a philosophical exploration of the work of Oyeronke Oyewumi") deur ’n gedeelde graadprogram aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. Sy is tans ’n nadoktorale genoot by die Historical Trauma and Transformation Unit aan die US. 

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Azille Coetzee Universiteitseminaar | University Seminar 2020-01-24

"Hoe kan ons Afrikaanse letterkunde aanbied vir nuwe generasies studente op ’n manier wat die skanse van die laer deurbreek? Hoe word die studie van Afrikaanse letterkunde in verhouding gebring met ander geskiedenisse, tale, literêre tradisies en invloede?"

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Azille Coetzee Seminare en essays 2019-12-05

"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."

Top