LitNet-blokraai: Vryheidsdag

  • 0

Vryheidsdag? 27 April 1994, die dag van lang stemtoue en goedgesindheid, die gevoel van ’n  nuwe begin … Dit was die geboorte van die “Nuwe Suid-Afrika”. Daarna het baie Vryheidsdae gevolg.

Hierdie blokraai is vir die volwasse leser geskep, maar kan met vrug gebruik word vir ouer leerders, veral as hulle geskiedenis neem. Die studie van geskiedenis stel ons in staat om te verstaan hoe menslike optrede in die verlede die hede raak en ons toekoms beïnvloed, en dit dan vir ons moontlik maak om hierdie gevolge te evalueer.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top