Andries Bezuidenhout2021-04-08Dankie hiervoor, Murray. Jy's die regte persoon om oor Christof te skryf. Sasvo het so 'n belangrike rol in soveel van ons se lewens gespeel en die Sentrum was 'n hawe in 'n vyandige see.
Andries G H van der Walt2021-04-08Die besluit van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch is niks anders as om in die goeie boekies van die regerende party te bly nie. Mens hoef net Wim de Villiers se brief wat onlangs gepubliseer is te lees om te besef dat dit 'n absolute politiek
Charl Adams2021-04-08Presies, Hans.
Afrikaans is deel van 'n breë landskap en sluit in die afstammelinge van slawe, Indonesiërs, Java boorlinge, Khoi en ou Hollanders.
Afrikaans, soos jy tereg sê, het nie 'n Stellenbosch of 'n Taalmonument nodig om haar voortbestaan te v
Trisa Hugo2021-04-08Baie dankie! Nou verstaan ek ook die boek, al voel ek bietjie dom dat jy dit eers moes verduidelik. Dalk sou ek met 'n herlees beter snap, maar het nie kans gesien nie.
Boeken uit het Huis: Deon Meyer en Peter Römer - Het Zuid-Afrikahuis2021-04-08[…] Meyer (1958) werd geboren in Paarl in de Kaapse wijnstreek. Hij groeide op in Klerksdorp, tussen de mijnen van de provincie Noordwest. Na zijn diensttijd en zijn studie aan de universiteit van Potchefstroom begon hij als verslaggever bij&nb
Jan Odendaal2021-04-08Breyton in die Gees saam met sy gabba Ampie wys op die minderwaardigheid en aftakeling van Afrikaans as universiteitstaal deur 'n hierjy-eenoog-kader.
Met dank en erkenning aan Andrew Nash vir die oopkrap van die US-katnes.
Driekie Grobler2021-04-08Hierdie kompetisie van AVBOB is een van ons digters se hoogtepunte op die kalender en ek is verheug om te sien dat soveel jonger mense hieraan begin deelneem. Dankie AVBOB vir hierdie wonderlike platform wat julle ons digters bied. Daar is beslis 'n oplew
Johan van der Merwe2021-04-08Wow dit voel amper nie asof ek dit geskryf het nie, kyk, dit is eerlik baie mooier op LitNet se platform, want dit is erkenning en motivering as ek moeg raak en dink my werk is nie goed genoeg nie. DANKIE LITNET
Charl Adams2021-04-08Ek sukkel om die kloutjie by die oor te bring.
As bykans 50 % van Afrikaanssprekende studente verkies om in Engels te studeer en 80% van alle voorgraadse studente (21 000) ook, waarom hierdie, sogenaamde, protesaksie?
Dit gaan oor die behoefte van die stu
Trougot2021-04-08Die premie is verkeerdelik gestel, die vraag is nie of soseer die NG gemeente gekaap word nie, vergeet van net die NG gemeente. Dis ook nie meer 'n vraagstuk nie, maar eerder 'n globale werklikheidstelling dat die Kerk in geheel meer intensief onder aanva
Ben2021-04-07Die spyker op die kop geslaan. God het die mens perfek geskape, nie 'n bout vir 'n bout en moer vir 'n moer nie, daarom het Hy man en vrou geskape.
Gustaf Claassens2021-04-07"Om ingewikkelde wetenskaplike begrippe in Afrikaans te verstaan, maak dit moontlik om internasionale Engelse literatuur in hierdie verband te kan begryp en binne konteks te integreer. As jy eers die begrippe in jou moedertaal bemeester het, raak die bybr
Breyten Breytenbach2021-04-07Wat 'n absouut vernietigende uiteensetting oor waaroor die verneukkultuur van Stellenbosch Universiteit werklik gaan in navolging en as stotterende voorbeeld van 'n wêreldwye verbruikerswaansin! Helderder kan dit nie wees nie. Dankie, Andrew Nash! En ek
Gustaf Claassens2021-04-07Fyn nuanses in 'n weldeurdagte inset wat mens dwing om opnuut te verken en te beoordeel. In die 'heerlike spookasem'-beeld van sogenaamde akademiese uitnemendheid wat deur prof. 'Slim Wim' de Villiers en van sy kollegas voorgehou word, lê die werklike 'w
Charl Adams2021-04-07Jean, jou metafoor van Luther en dat protesgangers Vrydag soos hy hul besware teen die deur van die hoofgebou op die kampus sal vasspyker, is opruiend, om die minste te sê.
Luther was uitgesproke anti-semities en het Jode as sy vyand beskou.
Sommige hi
LitNet2021-04-07Lizette
Ons kan LitNet kan nie die departement se werk gebruik sonder hulle toestemming nie. Maar hier is die skakels:
Poësie: https://wcedonline.westerncape.gov.za/documents/ExamPapers%26Memos/Mind%20the%20Gap/languages/MTG-AfrikHT-Poesie-annelise.pdf
O
Hans Richardt2021-04-07Trougot, dit gaan daaroor dat die NG kerk hulself, agv politieke korrektheid, nie met verset van bv Voortrekkers wou assosieër nie. Die NG kerk wou nie hulself assosieër met verset teen die Britse koloniale Kaapse owerheid nie. Deesdae wil NG kerk hulse
LitNet2021-04-07Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens

Trougot2021-04-07Vir al die ateïste of ongelowiges wat hier so lekker kry, maar eintlik nooit enige ware antwoorde kan verskaf nie en verskriklik hard skreeu dat daar nie n God is nie, omdat hulle nie verantwoording wil doen vir hul lewens gedrag nie. M.a.w julle wil ein