Kommentaar

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

LitNet 2021-03-31 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die sk

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

LitNet 2021-03-31 Goeiedag! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te la

SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders

ANieuwoudt 2021-03-31 Uitstekend gestel: dis nie net Afrikaans as taal wat deur eentalige Engelse gesmoor word nie, maar alle ander tale.

SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders

ANieuwoudt 2021-03-31 Wat vir my interesant is, is die verwysing voordurend na ras - “Afrikaans speaking whites”, “So called colourds”, “ bruin”. Dis asof die prof iewers in sy binneste ‘n agenda het oor ras. Maak dit hom rassisties en dan verontskuldig hy hom a

Matriekvraestelle: Engels Eerste Addisionele Taal (2018)

LitNet 2021-03-31 Goeiedag! Ons het meestal inhoud in Afrikaans, maar dalk kan dit van waarde wees. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

LitNet 2021-03-31 Hallo! LitNet bied gelukkig heelwat gratis wiskundehulpmiddels. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat afgelaai kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe na

Kaaps is the future of Afrikaans

Johann Basson 2021-03-31 Hiermee 'n uitdaging aan u en mede-Kaapssprekers om Kaaps verder te ontwikkel tot 'n volwaardige taal in eie reg, onafhanklik van standaard Afrikaans. "Just do it."

Eben Venter (1954–)

Izak Retief 2021-03-30 Ek het nou die dag weer "Ek stamel, ek sterwe" herlees. En dis steeds een van die grinterigste, besielendste stories oor iemand se afreis. Die titel van die Engelse vertaling, voel ek, sit die pot egter heeltemal mis: "My Beautiful Death" ... Dit mis vir

O die pyn-gedagte

Eugene 2021-03-30 Daar kan geen erger pyn of verskrikking wees as om jou kind of selfs kleinkind te verloor nie. Om te beleef hoe jou twee kinders ná mekaar wreedaardig doodgemartel word deur 'n siekte, is onmenslik en ek weet nie hoe 'n ouer staande deur só 'n trauma ko

Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr

Hannes Deetlefs 2021-03-30 Net een raad: Moenie kwaad word of wild reageer nie. Glimlag. My eie niggie is in die Nederlande op universiteit en weier prontuit om met haar ouers Hollands te praat. En haar Engels is maar redelik vrot; nee, beroerd. Ek terg haar daarmee, dat ek haar da

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

Lorrence 2021-03-30 Goeienaand, my dogter is nou Graad 6, en ons Wiskunde is 'n disaaster, kan u ons help met materiaal asb.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk Grobler 2021-03-30 Hi Leon Is die boeke in 'n goeie toestand? Ek stel belang, maar sal my eers wil vergewis.

Die klassifikasie van Afrikaans

Ernst 2021-03-30 Dankie vir die vriendelike kommentaar, Cas!

Toyota US Woordfees 2021: Saartjie Botha oor Flikker & Flash, straatteater en nuwe tye

LitNet 2021-03-30 Beste Aisha, Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskre

SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders

Theo van der Merwe 2021-03-30 In die Bybel staan daar "Antwoord nie 'n dwaas na sy sotheid nie."

Kaaps is the future of Afrikaans

Pro-Afrikaaps 2021-03-30 Mnr. Williams, U stel dit dat 'Afrikaans (after apartheid) has seen a consistent growth in literature and practice at an exponential pace'. U weet seker dat Afrikaans as voertaal by meeste skole en universiteite aan die kortste ent trek? Asook in die reg

Die klassifikasie van Afrikaans

Cas Vos 2021-03-30 Ernst, baie dankie vir en geluk met jou boeiende en insiggewende artikel oor erkende beskrywingsraamwerke vir taalklassifikasie. Dit bring helderheid vir ons almal wat taal gebruik.

Matriekvraestelle: Engels Eerste Addisionele Taal (2018)

Lillian Ramsdeb 2021-03-30 Wil matriek skryf Meimaand. Ek kort Engels. So Kan u my help ASB met die Val Engels vir leiding of enige tutor voorstel, want x 52 jaar.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Hans Richardt 2021-03-30 Angus, kry ek vrae afgelope Sondag na nagmaal. Wat ek waardeer oor al ons gesprekke oor jare hier op LitnNet, is dat ek nou met bietjie meer kennis kyk na ons Sondagskoollesse oor kerkhervormers. Ook waardeer ek ons destydse verpligte Dopperkunde by PUK

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Rentia 2021-03-30 Wens dit was n dag vroeër geplaas! Kinders skryf vandag. Sal vir die toekoms werk.

Regsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is

Biance 2021-03-29 Goeie dag. Wat gebeur as daar gelde by die voogdyfonds by die Meester van die Hoogeregshof is van iemand wat al 11 jaar vermis is. Ons het al als in ons vermoë gedoen om hom op te spoor - koerantberigte, tv, polisie, lykshuise, hospitale, tronke ... self

Nasionale inperking: Só kan Afrikaansonnies aanlyn onderrig

Santa Botha 2021-03-29 Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres met' n BA-graad en HOD-diploma wat daarin belangstel om aanlyn-onderwys van die huis af te doen. Is ek op die regte plek, of kan u my asseblief na die regte instelling verwys?

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Annemarie 2021-03-29 Gr 3 Afr huistaal, Eng Ad taal en wisk asb?

’n Lewenslange affaire met woorde

John Scott 2021-03-29 Jan and I both attended the Cape Argus cadet school in 1961, and we were the oldest two there. I had worked for three years after leaving school, two of them writing regional news bulletins for the SABC, then spent two years at university before running o

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2021-03-29 Ja, al die Turkse stories is mooi. Is mal daaroor. Begeertes maak ook nou klaar. Ek wonder of daar 'n volgende seisoen gaan wees. Gaan daar 'n ook n volgende seisoen wees van Vierspel/Vuurspel?

Leestyd: ’n mamma antwoord haar dogtertjie

Ronel de Goede Foster 2021-03-29 Dankie, Riëtte. Ek waardeer jou reaksie. Groete Ronel

Jou palet

Anze Bezuidenhout 2021-03-29 Baie dankie Drienie ek waardeer baie

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Dirk 2021-03-29 Soek raad vir 'n vriend: Hy is al 'n paar jaar op pensioen en kyk ook na sy kleinkind. So bietjie meer as 'n jaar gelede het sy vrou sy kar geneem en gesê sy gaan hul kleinkind skool toe neem. Na 'n lang ruk het hy agtergekom dat sy en die kind vermis is

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

C Schulz 2021-03-29 Hello Jacques, ek hou baie van jou opsommings en vraestelle, maar ek het een vraag: Hoe weet ek die Sw is uit Via Afrika of EBW uit Ken en verstaan? Dis graad 7.

Marthinus Basson gereed om regisseurs se hande weer vuil te kry

Zolie Markey 2021-03-29 So jammer ek hoor en sien vandag eers hierdie wonderlike geleentheid!

Tra-tra-enigma

Salvia Ockhuis 2021-03-29 Dankie Driekie. Waardeer jou saamlees en kommentaar.

Tra-tra-enigma

Salvia Ockhuis 2021-03-29 Baie dankie Theresa. Waardeer.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Kys de wet 2021-03-29 EK STEM 100% SAAM DAT ONS TAAL MOET GBROEI WANT DIS 'N JONG TAAL. DIE GROEI MOET, NA MY BESKEIE MENING, LIEWER UIT NUUTSKEPPINGS GROEI AS VERBASTERING DEUR WOORDE LUKRAAK UIT ANDER TALE IN TE SPAN, VERAL UIT ENGELS. VERBASTERING VAN DIE TAAL IS BESLIS NIE

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Hans Richardt 2021-03-29 US se taaldebat is nie meer van belang vir my nie. Die US het in nes van politieke korrektheid ontaard.

Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat

Uli Kaempffer 2021-03-29 Alle Afrikaanse universiteite is deur die Afrikaners opgerig. Geen ander taal, tensy 'n anderstalige betrokke sou wees in Afrikaans, het enigsins bygedra tot die oprigting van die universiteite nie. Wat ook baie betreurenswaardig is, is dat Afrikaners sel

beëindig

Margaret Cordier 2021-03-29 Baie dankie aan julle almal se saamlees en meelewing -- dit laat die gedig volledig. Waardeer.

Persverklaring: Uitnodiging om kommentaar te lewer op eerste konsep van hersiene Taalbeleid (2016)

Calvin S van Wijk 2021-03-29 Waar kry ek 'n kopie van die konseptaalbeleid?

Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat

Frans Badenhorst 2021-03-29 Ons het. Sy naam is Stellenbosch Universiteit. Hoe lyk dit met 'n Afrikaans (asook wat ook al taal meeste studente verkies) aanlyn universiteit. Unisa het hulp nodig - het te veel aansoeke.
Top