Kommentaar

DP Botha, Wellington se donkie, vier sy 96ste verjaarsdag

Pieter Cloete 2021-03-26 Dankie Raymond vir 'n insiggewende artikel oor Oom David. Ek onthou nog hoe ek' n lang gesprek met hom gehad het as navorser vir die Theron Kommissie en daarna by sendingbyeenkomste. Sy boek was ook voorgeskryf toe ek in 1970 my Hons in Sosiologie gedoen

Uit die argief (2006): Etlike gedagtes oor moedertaalonderrig in Suid-Afrika na Apartheid

Ebrahim Petersen 2021-03-26 Ek is oortiug dat moedertaalonderrig moontlik is. Bv.kyk na enige land in die wêreld, dan sal jy sien dat die onderrigtaal geskied in die taal van die land. Die probleem in Suid Afrika is dat die politici moet hulle vuil hande uit hierdie sake hou.

DP Botha, Wellington se donkie, vier sy 96ste verjaarsdag

Henry Abdoll 2021-03-26 Baie dankie vir hierdie artikel oor 'n merkwaardige man. Ek het die voorreg gehad om op sy kerkraad in Bellville-Suid te dien

Winter

Paul van Rooy 2021-03-26 Pragtig

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Petro L M Gordon 2021-03-26 Sjoe! Ek het nou deur almal die boodskappies gelees, en ek stem 100% saam. Die beste wat veral in hierdie ongekende tyd Kon gebeur, dat ons na hierdie sepies kon, en steeds kyk. My grOOt droom is om 'n stemkunstenaar te wees, en veral in een van die Turks

US-taaldebat 2021: Taal op Maties ‒ Vir moedertaalonderrig of vir volk en vaderland?

Frederik Van Dyk 2021-03-25 By StudentePlein is ons mandaat baie spesfiek: Ons probeer ‘n herwaardering vir Afrikaans in die akademie koester deur ‘n platform vir die deel van studiemateriaal bekend te stel. Tweedens help ons studente met klagtes oor taaldiskriminasie, soos d

Uit die argief: Daar’s ’n Zoeloe in my ateljee

Chris Marnewick SC 2021-03-25 Mangosuthu Buthelezi is, en was nog altyd, 'n gentleman. Maar hy is, en was nog altyd, 'n tradisionele Zoeloe, met 'n stel waardes waarmee ons nou beter af sou wees. En waar is Sifiso Zulu nou? 'n Verskietende ster wat die beginsel dat jy jou ouers moe

Wat jou skoene verklap

Chris Marnewick SC 2021-03-25 O aarde! Hier is ek met my enkelstewels en Crocs, en my vrou met haar wig- en klomphakke. In my vrou se geval is die beskrywing akkuraaat, maar ek is nie so seker van myself nie. Aggressief, soos Steve? Miskien oor ek self soms lus voel om hom 'n paar

Reguit met Robinson: A Zoom interview with Mike van Graan

Gustaf Claassens 2021-03-25 'n Insiggewende onderhoud oor 'n aktuele onderwerp in 'n tyd waar belangegroepe en mense in die algemeen sukkel om finansieël kop bo water te hou. Mens word met weersin gevul wanneer die feite oor hierdie aangeleentheid toegelig word. Jy besef opnuut d

Wat jou skoene verklap

Alice Hendriks-Boshoff 2021-03-25 Ek het my heerlik aan hierdie skoeisel verkneukel. Vir elke voorbeeld kon ek die beeld van 'n persoon, lewend of dood, oproep. Ek self? Gemak. Netjiese dienlikheid. Nou wil ek nie skerwe strooi in die sprokieparadys nie, maar daardie glasskoentjie was o

’n Taalbom bars al weer in Stellenbosch

Koos Vorster 2021-03-25 Die Afrikaanssprekende lede van owerheid van US swig ook onder druk van ANC, EFF asook ander politiek gedrewe drukgroepe. Ek minag die "Ter wille" van-houding!

Leestyd: ’n mamma antwoord haar dogtertjie

Riette Rust 2021-03-25 Besonder spesiaal.

Jou palet

Anze Bezuidenhout 2021-03-25 Baie dankie Jurie Venter, ek waardeer die saamlees en kommentaar

Die klassifikasie van Afrikaans

Jan Greeff 2021-03-25 Dankie Ernst, baie interessant, selfs vir ons leke. Net om jou ryk woordeskat en puik taalvaardigheid te lees is al 'n tonikum!

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

louisa welgemoed 2021-03-25 My kind sukkel met wiskunde en ek wil graag vraestelle he om haar te kan help.

US-taaldebat 2021: Taal op Maties ‒ Vir moedertaalonderrig of vir volk en vaderland?

Hans Richardt 2021-03-25 US is deesdae irrelevant sedert Akademia. Ons sal self!

Onverskilligheid of malligheid? Ons hoef nie een sektor van die gemeenskap te ontmagtig om die ander te bemagtig nie.

Barend van der Merwe 2021-03-25 Ek neem aan u is vertroud met die uitdrukking: When in Rome... Ons reënboog het net een kleur. Dis 'n rooi reënboog. Die trajek van tale wat politieke mag verloor is afwaarts. Enige sosiolinguis sal hierdie feit beaam. Die konstitusie was mooi troosw

’n Taalbom bars al weer in Stellenbosch

Amanda le Roux 2021-03-25 Dankie Mercy vir die perspektief. Mag daar 'n oplossing kom.

US-taaldebat 2021: Afrikaans is sterkgesig

Jana Luther 2021-03-25 Ek betreur die wyse waarop die Universiteit Stellenbosch hierdie proses bestuur. Natuurlik kan die belangrikheid en noodsaaklikheid van Engels om brûe te help bou, om die wêreld vir studente wat van oral kom, te help ontsluit, nie ontken word nie. Ook n

Uit die argief: Is Afrikaans uitheems?

Barend van der Merwe 2021-03-25 Dis omtrent so deurmekaarspul soos die kategoriserings binne die letterkunde. En so loop ons taal met die ondraaglike politieke bagasie rond dat dit nóg 'n Afrikataal, nóg 'n Europese taal is. 'n Tussenintaal.

Pasverskyn: Nootvat. Kwashaal. Stapel deur Bernard Odendaal

Hennie Smith 2021-03-25 Bernard, ek is nou aangespoor om weer boekwinkel toe te gaan. Kan nie wag om jou jongste onder oë te kry nie.

US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?

Henri Craemer 2021-03-25 Ek het die artikel gelees en besluit op hierdie standpunte (wat ek ook in die Facebook comments gaan pos): WAT IS ANDERS NOU AS VIR DIE HUGENOTE? Die Hollandse regering het sekere besluite gemaak wat dit baie moeilik gemaak het vir die Hugenote om Frans

’n Lewenslange affaire met woorde

Jean Meiring 2021-03-25 Wonderlike stuk! 'n Boek asseblief, en ylings ook.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Gerda Hamman 2021-03-25 Soek asb inligting vir Graad 9 tegnologie taak * Optel en skuif van staal op n bou perseel - 3 metodes nl. # Meganies # Elektries # Siviel

beëindig

Driekie Grobler 2021-03-25 Wow vir hierdie een, dit is uniek en pragtig.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Jan 2021-03-25 Kan julle my help met advies ek en my vrou is geskei. Ons het 'n skiking wat sê ek kry helfde van haar pensioen. Kan ek dit opeis sonder 'n skeibrief, want daar is glo 'n 4 maande wag vir die skeibrief.

Die mooiste geluid in die wêreld

Adele Le Roux 2021-03-24 Wat 'n wonderlike verbeeldingsvlug! Hierdie vat my terug na Laurika Rauch wat sing: 'Daar's musiek orals om ons heen en al wat ons moet doen is om te luister... somtyds die ore spits...'

Die mooiste geluid in die wêreld

Ronnie Bruwer 2021-03-24 Mooi geskrywe.

Leestyd: ’n mamma antwoord haar dogtertjie

Bernard Odendaal 2021-03-24 Kostelik, kosbaar.

’n Lewenslange affaire met woorde

Wicus Kruger 2021-03-24 Ek ken vir Jan redelik goed, hoewel ek nou al vir 24 jaar in Colesberg boer. Die laaste klompie jare het ons werklik bevriend geraak en ek het groot agting vir hom as persoon en as skrywer. Toe ek in 1996 hier kom, het ek maar snaakse dinge van die pienk

Jou palet

Jurie Venter 2021-03-24 Goed raakgevat!

Stem

Myburgh Wessels 2021-03-24 Baie mooi Jana!! 👍🏻👌🏻

’n Lewenslange affaire met woorde

Philip Willem Badenhorst 2021-03-24 Wat 'n verstommende, ryk gevulde lewe!

’n Taalbom bars al weer in Stellenbosch

Marietjie Larney 2021-03-24 Ek is trots Afrikaans en is baie teleurgesteld in die US. Hoekom word Afrikaans, wat deur die meerderheid van US-studente verstaan word, op so 'n manier behandel ?

US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies

Jan Odendaal 2021-03-24 William. Dankie dat jy jou sê sê en nie huiwer om aan alle Maties te toon hoe om "nie jou bek te hou" oor dinge wat verkeerd is nie. Te lank is gesteun op Oud-Maties se menings oor die "Taalkwessie"... Jou stem as jong koshuisstudent val beslis nie op d

Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012

Marquin Ruiters 2021-03-24 Ek het dit nodig vir my Maarttoets.

Stem

Ilse 2021-03-24 Stunning, ja! So puik!

beëindig

Hennie 2021-03-24 Vreugde, vrede, vergifnis... Mooi.

Die aand toe ek die maan gevang het

Martha 2021-03-24 Dis pragtig geskryf, Ouma Nelia :-)
Top