Kommentaar
Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende
Kristien 2021-03-22 My man het 'n bloedklont gehad na die brein. Sy ore kan hul niks aan doen nie. Toe kry hy 'n beroerte. Sy linkerkant ruk so sy skouer en sy been. Ons slaap niks.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Andries van der Walt 2021-03-22 Kom ons hou op praat en doen wat Solidariteit gedoen het. Bou ons eie Afrikaanse universiteit. Dalk ook tyd vir 'n tweede Reddingsdaad Bond.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Kowie Steyn 2021-03-22 Afrikaans het die US gebou. Afrikaanse geld het dit betaal, personeel doktorsgrade in die buiteland laat verdien, elke jaar topposisies geondersteun en nie net projekte van wêreldgehalte se uitvoering geborg nie, maar ook die taalverraaiers wat hierdie s
Vinkel en koljander: Silwer, sand en kohl-omlynde oë
annelise 2021-03-22 Dankie Helena. Dis so waardevol om te sien en te lees.
Wiskunde, graad 1: vraestel en memo
Amanda Snyman 2021-03-22 Baie dankie vir die hulp. Dit help om te sien of jy op die regte pad is met die kinders.
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai
J Read 2021-03-22 Vir my word Bruin mense getel onder witmense...
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Judith Beneke 2021-03-22 Afrikaans het net soveel reg om 'n universiteitstaal en taal en huistaal te wees. Dit is iedereen en ander se grondwetlike en mensereg vir jou bestaan. Alle tale verdien dieselfde plek en respek in die grondwet en menseregtebeleid.Op soek na Heinz Konsalik
Johan Calitz 2021-03-22 Ek maak self nog bymekaar, die wat ek mag kort. Johan Calitz.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Gerda van der Linde 2021-03-22 Daar word gepraat van nie genoeg tyd om in Afrikaans te vertaal nie. Wat het dan van die studiemateriaal geword wat reeds in Afrikaans is?
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
A Prinsloo 2021-03-21 As oudstudent van die 1960s erg ontsteld met hierdie ontkenning van ons trotse Afrikaans. Ondersteun die inisiatief ten volle!
Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
Elna 2021-03-21 Stel belang in gr2 se vraestelle as dit moontlik is.Op soek na Heinz Konsalik
Leon 2021-03-21 Ek het 'n volledige stel van Afrikaanse reeks. Verhuis en plek vir boeke baie beperk. R4500 plus koerierkostes, of kom haal in Bloemfontein
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Liz 2021-03-21 Uiteindelik gekry na 'n lang gesukkel, dankie
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie
Omtrent skryf , skryf skole,dagboek skryf - Amanda Spies du Plessis 2021-03-21 […] voor grendeltyd 2020 het ek die boek Om tot verhaal te kom aangekoop wat juis daaroor handel om jou rou emosies op papier te skryf. Die konsep van dagboek […]
’n Onderhoud met Danie van Wyk, nuwe voorsitter van die DAK Netwerk
JP le Roux 2021-03-21 Dankie dat jy so opkom vir ons taal, Afrikaans. My en jou en ander se moedertaal.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Jan Rap 2021-03-21 Chris du Plessis en De Villiers Hauptfleisch, inderdaad. Wat 'n verleentheid, wat 'n skande!
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Naòmi Morgan 2021-03-21 Indien dit ongrondwetlik is, moet regstappe volg. Dit dui ook op die verwoestende invloed van sekere rektore met hul eie agendas.
Persverklaring: StudentePlein eis werklike optrede deur US en funksionarisse oor afdwing van Engels
Elise Lombaard 2021-03-21 Afrikaanse Universiteite moet eerstens in Afrikaans klasgee. Daar is genoeg Engelse Universiteite.Op soek na Heinz Konsalik
Louise 2021-03-21 Hallo Gustav en Rita. Julle kan my whatsup op 0833157008
Marthinus Basson gereed om regisseurs se hande weer vuil te kry
Salomi Louw 2021-03-21 Wonderlik, Marthinus, dat jy steeds positief kan - of wil - wees en kans sien om selfs afstandsgewys die verskillende kunsrigtings te vermeng en opgradeer vir belangstellende/voornemende teaterlui. Sterkte!
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Whatsup 2021-03-21 Jou kommentaar bevestig dit: Dit gaan nie net oor die "argumente" hier nie, dit gaan oor ervaring. Dit is wat Prof Jansen aanspreek. Kom ons maak die ervaring van mense wat anders as julle dink "anders". Hulle sal dit dan meer geloofwaardig beskou, as wee
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Nico Jansen 2021-03-21 Dankie vir die optrede. In woorde van CP Hoogenhout: "in die skole, in die kerke word ons moedertaal vermoor",
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Gerrie Rothmann 2021-03-21 Ek dink jy moet meer aandag aan jou "begriplees" gee.
Persverklaring: Uitnodiging om kommentaar te lewer op eerste konsep van hersiene Taalbeleid (2016)
Willem Luyt 2021-03-21 US het die Wes Kaap en omringende gebiede in die steek gelaat deur die moedertaal van die meerderheid te verdruk. Wim de Villiers behoort te bedank omdat hy hierdie Wes Kaapse bate met minagting behandel. US was altyd Afrikaans en het as sodanig wêreldbeOp soek na Heinz Konsalik
Gustav & Rita de klerk. 2021-03-21 Hartlike goeie dag. Graag stel ek en my vrou belang in Heinz G. Konsalik se Afrikaanse boeke. Sal dit opreg waardeer. Wie kan help, asb?
Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
Carike 2021-03-21 Goeie more Ek wil graag in die toekoms ook graad vraestelle hê asb, Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele taal en wiskunde Baie dankie
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Frans Badenhorst 2021-03-21 Afrikaans is 'n Afrika taal. Gebruik vir bevryding van kolonialisme en om stemme te werf in 'die geskiedkundige referendum wat effektief die afgryse van Apartheid beïndig het sonder 'n burgeroorlog. Afrikaans is diep gewortel in mense wat deel was van di
Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?
Gerrit Boonstra 2021-03-20 Hansie se verwysingswêreld van God wat hom inmeng by sulke dinge soos 'n parkeerplek, is uitgedien en maak van God 'n karikatuur. Mens vertrou die tipe denke sal groei tot 'n dieper begrip van die grootsheid van die Wese wat die kosmos geskep het, en dit
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
De Villiers Hauptfleisch 2021-03-20 Die Rektor is die probleem. Hy voel niks vir Afrikaans nie. 18 jaar in Amerika en daarna 'n paar jaar by Ikeys. Hoekom sal hy nou Afrikaans as onderrigtaal steun? Hy het mos op 'n stadium gesê "alles sal soveel makliker wees as alle klasse in Engels aang
Die tyd raak kort: 'n pastiche ter nagedagtenis aan Harry Kalmer
Bruiner 2021-03-20 Huh! Robert? Gots, ek dink Jean gril tot in sy tone oor hierdie stelling.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Referaat: Die impak van taalpolitiek op universiteite in Suid-Afrika – die geval Afrikaans
Melanè Eksteen 2021-03-20 Bekommerd oor toekoms van Afrikaans...het klomp baie ou boeke wat ek graag wil skenk sodat dit nie verlore gaan vir die nageslag nie. Wie kan ek kontak?
Koning Zwelithini: Toe word die media se eer darem gered
Andries G H van der Walt 2021-03-20 Ongelooflik! Dis seker omtrent al wat mens kan se van die feit dat dit Eskom R20 000 000 gekos het om die krag gister aan te hou vir die gedenkdiens van die Zoeloe koning. Mens wonder wat in die regering se kop aangaan. Al wat mens kan dink is dat dit ge
Persverklaring: StudentePlein eis werklike optrede deur US en funksionarisse oor afdwing van Engels
Theodore H Kruger 2021-03-20 Die donateurs moes lankal gestop het. Wanneer gaan die studente en ouers optree? Of is almal bang? Daar sal een of ander tyd moet begin word, as die Afrikaanssprekers hulle van US onttrek, is dit verby met US. Die Bestuur moenie dink dit kan nie gebeur ni
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Theresa Papenfus. 2021-03-20 Dankie vir hierdie inisiatief.
Nagmerrie
Salvia Ockhuis 2021-03-20 Baie dankie vir jou waardering en seënwense Myrtle Vergotine. Ek waardeer jou.🌹
Nagmerrie
Salvia Ockhuis 2021-03-20 Baie dankie Pieter. Waardeer. Ja, ek dink dit gebeur baie meer as wat ons besef. Dis hartverskeurend tragies.
