Maureen le Roux2021-03-17Ek is Afrikaans en was in 'n Engelse skool geplaas in die 50's. Dit was baie moeilike laerskool jare. Emosioneel het dit 'n letsel gelos, want jy is gedurig beledig en uitgeslel as 'n "rock spider en n hairy back". Jy was ook nooit na 'n partytjie genooi
Doug Schooling2021-03-17I studied at US in the early eighties. All lectures were in Afrikaans but all lecturers were more than willing to assist English-speaking students during or after lectures. I knew what I was getting into and thrived at this institution, even though I was
L. Hechter2021-03-16Dit is verregaande en ‘n absolute skande dat kunstenaars, soos gewoonlik, weer die slegste daarvan afkom, ten gunste van die gieriges aan bewind. Ons eis regstelling.
Dries du Plessis2021-03-16Sedert my kinderjare het ek 'n neutrale beeld van president Burgers gehad en nie veel feite van sy presidentjare geken nie. Hierdie lesing gee my 'n nuwe en positiewe perspektief en ek is oortuig daarvan dat hy sy tyd vooruit was.
Sarie2021-03-16Soos in alle beroepe is daar 'n minderheid werkgewers wat nie die registrasie gaan doen nie. Die meeste sal daardie vorms invul en hoop dat dit nie sal wegraak nie. Ek weet nie van een persoon wat ek ken wat nie hul huishulp tydens die grendeltyd nie beta
Pieter Russouw2021-03-16Ek is moeg om as Afrikaner van oorspronklike Franse Hugenote, vertrap te word om agteroor te buig om te akkommodeer. Ons sien dit daaglikse. Engelse mense wat saam met my in dieselfde tydvak gebore is, weier om Afrikaans te praat. Hulle moet op TV en oral
Maria2021-03-16Wanneer 'n skrywer, ek, in my boek die stories (lewensverhale) van ander deel soos deur hulle aan my vertel, wat is die vrywaringsparagraaf wat ek moet insit? En moet die persoon wat die stories met my deel ook 'n vrywaringskontrak teken? Kan iemand my da
Raed-na-Gael2021-03-15Julle moet by Angus uitvind waar hy staan.
Interessant dat Angus se "geloof" n oorsprong in 'n geloof het.
"Onderskeiding tussen Sterk en Swak Ateïsme[wysig | wysig bron]
Sterk Ateïsme: (Positiewe Ateïsme) Die standpunt dat daar rede is om te g
Sandra Pretorius2021-03-15Dis 'n skande dat daar so min gevoel word vir die taal van puik skrywers soos NP van Wyk Louw, DJ Opperman, Boerneef, Sheila Cussons, Elisabeth Eybers, Ina Rousseau, Hennie Aucamp, T.T. Cloete, Petra Muller, Antjie Krog, Eugene Marais, Ingrid Jonker, Pete
Angus2021-03-15Beste dr. Edna S. Deudney-Prinsloo,
Dankie dat jy my skryfsel van jare gelede aan die vergetelheid ontruk. Intussen het tye verander. Nou het elkeen ten minste een selfoon, en daarby 'n desktop, 'n skootrekenaar, tablette, x-bokse en ek weet nie nog wat n
Linda2021-03-15Hi Ryka,
Vra die Here om self vir jou te wys of daar 'n bloedlynvloek in werking is.
As jy iemand anders se navorsing hieroor wil sien, hier is 'n video.
Daar is 'n deel 1 en deel 2 van hierdie video.
Video link : https://youtu.be/N8vna9NKeko
Angus2021-03-15Hans, ateïsme steek niks weg nie, bevraagteken alles, toets alles aan die waarheid, glo niks, en ontmasker die onkunde, die geloof, die bygeloof en bonatuurlike.
Anna Weideman2021-03-15Ek het met noukeurigheid Prof. Jansen se betoog gelees. Die argumente wil maar net nie klop nie, onder andere:
1. Wat het sg. wit skole en sg. wit kerke te make met hierdie geval? Die studente het te goeder trou gekies om in ‘n gemengde koshuis te bly
F C Boot2021-03-15Hans: God in 'n houtkissie? Nee, die ark was eerder 'n ontmoetingsplek, waar sy teenwoordigheid in besonder aanwesig was. Die psalmis verklaar:
The Lord is high above all nations,
and his glory is above the heavens!
Who is like the Lord our God,
w
AJ2021-03-15Slim Wim is deur die ANC rampokker regering na die top pos by US 'ontplooi' in ruil vir die 'eliminasie' van Afrikaans!
Soos die Trojaanse perd as 'geskenk' vermom is, aan die mense van Troje, het die 'dood' binne die perd geskuil.
'n Wit Afrikaans
Etienne Viviers2021-03-14Afrikaans is geensins uniek wanneer dit by sprekers (oftewel taalstryders) se senuweaagtigheid oor die taal se voortbestaan kom nie. Kyk bv. na Heller en Duchêne (reds.) se boek "Discourses of Endangerment" om beter te verstaan hoe hierdie verskynsel in
Hans Richardt2021-03-14Angus, ek kan so half verstaan. My predikant in NHK het 'n preekreeks oor geloofmaskers, oa oor maskers wat skrywers van die verskillende boeke in die Bybel aan hul God-idee gegee het, wat ook vrae laat ontstaan het by gemeentelede. Oor die Almagtige Skep
Chris Marnewick SC2021-03-14Ons het 'n nuwe baba hier en ek verwonder my aan die kleinding, uit liefde, natuurlik, maar ook omdat ek besef dat die taal wat die kleintjie hoor soos my rekenaar se "operating system" is. Dag vir dag, soos ons met die kleintjie praat, word haar operatin
Frans van Eeden2021-03-14Twee mense reg uit die aarde. Aards en deur God aan ons gegee as voorbeeld van hoe sy skepping moet lyk. Vol liefde en genade.
Jeanette Ferreira2021-03-14Hoe verhelderend. "Why on earth this sudden explosion of tempers and emotions?" Waarom op aarde, Professor, u uitbarsting nie lank gelede nie op Twitter oor 'n winkelassistente wat u op Afrikaans aangespreek het?