Kommentaar
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Gerrit Boonstra 2021-03-20 Dis baie jammer dat 'n talentvolle, intelligente persoon soos Prof Jansen nie kan uitstyg bo sy wrokke en haat vir Afrikaans en witmense nie. Wat hy skynbaar self voor blind is, is dat dit n meulsteen on sy nek is, dat sit sy gees vergiftig dat hy 'n geva
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud
Sidney Rinquest 2021-03-20 Dís mos poetry, net waarheid... brilliant... klas op sy eie.. Kak fokken trots op jou.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Johannes Van Der Merwe 2021-03-20 Keur asseblief die fakulteite se versoek vir 'n "tydelike" afwyking van diè taalbeleid af.
Hoe meet mens ’n jaar?
Gustaf Claassens 2021-03-20 Dit was inderdaad op-en-af jaar vir meeste van ons. Waarskynlik meer af as op vanweë familielede en/of vriende wat aan die dood afgestaan is. Tog pas die mens aan en kompenseer op ander maniere soos om weer kontak te bewerkstellig met hulle van wie jy la
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Reusedwerg 2021-03-20 So bek moet mos jêm kry en kan ook sommer oopbek gesoen word.
Is jou ouma ook ’n donkie?
Gustaf Claassens 2021-03-20 'n Geval van die geskiedenis wat homself herhaal met een verskil; die keer is dit nie die Somerset's en Engelse heersers in die algemeen wat "donkey"-plakkate om ons nekke wil hang nie. Dis die Wim de Villiers'e en verloopte Afrikaanses soos hy. Hoe patet
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai
Nico Engelbrecht 2021-03-20 Word Bruinmense uitgesluit as die ANC of Ramaphosa of die DA of Steenhuisen praat? Praat hulle net vir Africans of witmense? Word Bruinmense uitgesluit as die ATKV en Solidariteit vir Afrikaans in die bresse tree? Erken jy dat jy 'n Bruinmens of afstammel
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Whatsup 2021-03-20 Ek stem met Prof Jansen saam, net die feit dat so baie mense wat Afrikaans wil bevorder, so heftig die strydbyle optel, sê meer as net 'n veg vir 'n taal. Ek was wreed ontnugter deur baie wat hier kommentaar lewer, hulle veg net vir wit Afrikaanse belang
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Liz 2021-03-19 Ek kry nie die antwoorde op die webwerf nie.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Prof.Louis Naude 2021-03-19 Dit druis in teen alle tradisionele waardes waarvoor US gestaan het.
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Theodore H Kruger 2021-03-19 As oud Matie van 1962 STEM ek saam, die optrede van US bestuur gaan hulle nog berou, hulle vertrap my Voorvaders se werk. Per slot van rekening, wie het die US gebou? Nie sg. Engelssprekendes wat nou na US stroom omdat hulle universiteite nie kan byhou en
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud
Jerome Coetzee 2021-03-19 Powerful!!! #Baanbreker Kan nie wag vir my copy nie.
Persverklaring: StudentePlein eis werklike optrede deur US en funksionarisse oor afdwing van Engels
Paul van Rooyen 2021-03-19 Waar is die Groot Geld (werklik groot donateurs) nou? Die rektoraat is lankal in die politici se sak. Hierdie vorm van slawerny moet nóu, daadwerklik en beslissend mee gehandel word en dit kan maklik gedoen word indien die geldkrane toegedraai word. Dus,
Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Daniel J Kritzinger 2021-03-19 Bravo. Handhaaf en verskerp die druk! Dis 'n regverdige en verdienstelike dasaak.
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Hans Richardt 2021-03-19 Jansen sou wit geword het, as hy kon en sou goed by AWB ingepas het. Hy het neiging na obsessiewe gedrag teen eers 1) almal wit wit en Afrikaans is. 2) hy is selfs teen bruin Afrikaanssprekendes. Kompenseer hy as politieke korrekte swarte?
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2021
Jeannette Strydom 2021-03-19 Graag verneem ek of dit dieselfde kompetisie is wat in Huisgenoot geadverteer word as Groot Afrkaanse dig- en skryfkompetisie waar deelname onderhewig is aan aansluiting by SKRYF JOU STORIE en DIGGROEP VIR BEGINNERS EN BEGAAFDES se Facebook bladsye.
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2021
Francios Furstenburg 2021-03-19 Stel belang en sal kortverhale stuur.
Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held
Gerrit Boonstra 2021-03-19 Jy kan, en jy kan maar skryf. n Woordkunstenaar met iets sinvols om te sê. Sal van nou af uitkyk vir jou.
Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd
izak 2021-03-19 Leonie, die regering is besig om uit te werk hoe om almal wat wil, in te ent. Daar sal groot berigte in die verskillende media wees. Ek weet ongelukkig nie waar en wanneer nie.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Chris du Plessis 2021-03-19 Dis wat kom van toegeeflikheid en skuldmentaliteit. Julle het die hele land op 'n silwer skinkbord oorhandig aan die swart meerderheid in 1992. Wat anders het julle verwag?
Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd
Leoni Oliver 2021-03-19 Ek is 58 jaar oud en wil graag die vaksiene kry. Waar is die beste om te gaan? Ek bly in Durban.
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Johan Cloete. 2021-03-19 'n Vars, fris Afrikaanse bries vanuit Springbok se wêreld. Wat mos mooi is.
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Jan Rap 2021-03-18 Hoe het die Afrikaanse universiteite in hierdie gemors beland?
Uit die argief, US-taaldebat 2021: Wannie Carstens, US-raadslid: Waarom ek uitgeloop het
Theodore H Kruger 2021-03-18 Die persone wat teen Afrikaans gedraai het, het ons voorgeslagte "Hanskakies" genoem. vandag noem ek hulle Ruggraatloos, die grond waarop die US gebou is geskenk vir Afrikaans en nou word die skenker VERRAAI, hulle kan maar seker wees ons Afrikaners sal n
Marita van der Vyver (1958–)
Frank Nilson 2021-03-18 Ek is op soek na iemand wat my kan help om twee joernale van 'n ma en 'n seun in 'n boekvorm te omskep en te publiseer. Die een joernaal bevat sketse, wat deel moet word van die boek, aangesien dit 'n groot rol in die ware verhaal speel. Ek sal dit waarde
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
ROBERT BARRIE. 2021-03-18 Jansen moet hulp kry vir sy diep Afrikaanse haat... as mens holisties kyk by sy onderwysbydrae, staan sy hantering van die Reitz saga by UVS uit as suksesvol, maar daarna... wat kan mens sê? UVS strompel voort as 'n Afrika Boskollege op soek na die verde
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Amanda le Roux 2021-03-18 Dankie, jongeheer van Dyk.
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Tom McLachlan 2021-03-18 So ʼn afgunstige, stiksienige stukkie prul deur iemand wat ʼn akademikus heet te wees en wat hom vir ʼn intellektueel uitgee, verdien geen ernstige reaksie nie. In die jare 90, toe ʼn meertalige bestel aan die aanbreek was, is daar op Stellenbosch 'n
Wat elke skrywer moet weet: Die reg op privaatheid
annoniem 2021-03-18 Ek wil weet, het enige iemand die reg om jou dop te hou en te agtervolg? Bv. om 'n opspoorings toestel in JOU eie persoonlik voertuig te laat instaleer en al jou bewegings dop te hou ?
US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?
Jan 2021-03-18 Soos my oorlede skoonpa met die aanhoor van 'n wolhaarstorie sou sê: "Jaaa, Charl ..."
US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?
Charl 2021-03-17 Nee wat Danie, jy oorreageer. Dit was bloot 'n dom Huiskomitee-besluit wat geensins van toepassing is op die hele kampus nie. 'n Storm in 'n teekoppie. En om hierdie insidentjie te vergelyk met die Franse Hugenote is sommer net simpel. Ek vermoed die besw
In memoriam: Christopher Michael Zithulele Mann (1948–2021)
Tim Huisamen 2021-03-17 Een van die toekennings wat Chris hoog op prys gestel het, was die gesogte Newdigate Prize for Poetry vir 'n gedig deur 'n voorgraadse student aan die Universiteit Oxford wat in 1973 aan hom toegeken is vir "The Wife's Tale". Dankie, Fanie, vir 'n ont
