Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

  • 27

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies
Afdeling C: Literatuurstudie

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 27

Kommentaar

  • Madelaine Coetzee

    Goeienaand
    Ek is eintlik Gr8-12 Afrikaans Huistaal onnie. Nou beland ek by Gr 5,6 en 7 EAT. Ek wil graag assesserings en vraestelle koop maar kan slegs met Absa internetbanking betaal. Ek weet nie hoe om hier aan te sluit. Kan iemand my asb kontak.

  • Lizette Murley

    goeie more ek is opsoek na vraestelle vir wisk afr en engels wat ek vir my kind kan gee om te oefen en leer kan julle dit eskikbaar stel of waar kan ek gaan kyk vir dit

    baie dankie
    Lizette murley

    • Hallo! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top