Klik hier om Henk Viljoen (Best Books - NB-Uitgewers) se riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle af te laai.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
Kommentaar
Baie dankie hiervoor Henk.
Baie dankie vir jou onselfsugtigheid! Die wenke baie motiverend! Wees geseënd!
Goeie dag Ek is op. Soek na NW Tech take en vraestelle Engels en Afrikaans Graad 5 asseblief. Hoe gaan Ek te werk pm dot aan Lyn ten koop en ook enige materiaal om my in klas te help.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo!
Ek is opsoek na 'n voorbeeld vraestel vir graad 4-6 vir Sosiale Wetenskappe. Die spesifieke vraestel wat ek soek is vir die Geografie komponent.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus gratis af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder