Kommentaar

Wat jou skoene verklap

Mari Weber 2021-03-24 Genotvol in die kol! Lekker gelees, dankie

Stem

Mari Claase 2021-03-24 Dit laat mens dink... Die stem het 'n groot impak... Watter stem is jy... Watter stem wil jy graag wees... En nie wees nie... Baie oorspronklik, Jana Jy is 'n fyn waarnemer!

hou

Theresa Postma 2021-03-24 Uitstekende woordspel, prof!

Jou palet

Anze Bezuidenhout 2021-03-24 Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Therea, ek waardeer dit baie.

Jou palet

Anze Bezuidenhout 2021-03-24 Baie dankie liewe Ina, ek waardeer uit my hart.

US-taaldebat 2021: Taal op Maties ‒ Vir moedertaalonderrig of vir volk en vaderland?

Marianne de Jong 2021-03-24 Ek is geskok om te lees dat studenteleiers wat vir Afrikaans "veg" dit verbind met sekere kultuurwaardes (om nie eers oor die identiteitdeologie van hierdie inhoud te praat nie). Word Afrikaans nou gekaap deur 'n half-regse Stellenbosse brigade? 'n Menig

Stem

Maridi 2021-03-24 Wyshede in Absurdheid, well done!

Jou palet

Theresa 2021-03-24 Ppragtige een!

Stem

Amalia Uys 2021-03-24 Mooi, Jana. Sulke kreatiewe woordkeuses wat saam wysheid vorm. Xxx

Jou palet

Ina Pretorius 2021-03-24 Fenomenaal ✍🏻

Stem

Anina Potgieter 2021-03-24 Pragtige ritme, progressie en woordkeuses in Stem. Jana, dis lekker om jou stem te hoor.

Stem

Annene 2021-03-24 Dankie Jana so mooi. Ek hou van die aanvaar mekaar stem! Xx

Stem

Oosie 2021-03-24 Dis baie goed Jana!Well done !

Elders gesien: #Menseregtedag, eis jou taalregte op

Judith Beneke 2021-03-24 Hierdie waarheid is so goed gesê, dankie vir die wat opstaan vir ons taalregte se bestaan. Moedertaalonderrig is jou basiese mensereg vir elkeen in ons land. Wat 'n tragiese rigting om ander taalregte te onderdruk, wat 'n hartseer vir elkeen se menswees.

Stem

Mia Bester 2021-03-24 Ek stem!!👍👍

Stem

Louise Van Rooyen 2021-03-24 Ek stem saam Jana! Dis regtig goed hoe jy die emosie uitwys wat bloot in stemtoon vasgevang is, en ook die effek wat dit in ons alledaagse verhoudings het. Sien uit om nog van jou gedigte te lees!

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Kenny Powrie 2021-03-24 Baie dankie. My kleinkind is in gr 3 en ek waardeer hierdie besonderse toegewing.

Stem

Elmine Berry 2021-03-24 Uitstekend Treffende woorde en stemme!

Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle

Elmarie 2021-03-24 Stuur asb gr 5 werk.. ons is in engelse skool. Het julle dit in engels asb?

Stem

Barbara Meylahn 2021-03-24 Dankie vir pragtige poësie

Stem

therine jacobs 2021-03-24 Die JA-Stem, mens kan n liedjie van die gedig maak! Ek sing dit al in my kop.

Stem

Roland Berry 2021-03-24 Die stem. Jana, jou stem , kry my stem! Die trotse stem.

Stem

Jolindie 2021-03-24 Mooi en waar woorde

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Aluzia 2021-03-24 Kan ek asb vraestelle kry vir graad 7 eerste kwartaal afrikaans en wiskunde. Dankie

Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie

Die Naguil mini koerant Uitgawe 2 van 2021 - Amanda Spies du Plessis 2021-03-24 Afrikaanse skrywers is besig om vir hulleself naam te maak in die Engelse kant van die nie-fiksie boekrak. Dit wil gedoen wees. Afrikaners wys weereens dat hulle vir niks en niemand agteruit hoef te staan nie.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

zandre smith 2021-03-23 Hi ek kort 'n vraestel om te leer - graad 7.

Jou palet

Drienie Kelly 2021-03-23 Met hoeveel van ons gebeur die dinge nie. Lieflik geskryf Anzé, jy sal altyd een van my gunstelingmense bly.💝

Die mooiste geluid in die wêreld

Elna De Kock 2021-03-23 Puik, Jacques, Heerlik gelees en in my geestesoor geluister na jou paddakoor. Jy skilder mos met woorde net soos jou Ma met haar verfkwasse gedoen het. Beide prente verskaf ware genot. Baie Dankie ou Vriend!!

Tra-tra-enigma

Driekie Grobler 2021-03-23 Pragtig beeld hier geskep, Salvia.

Tra-tra-enigma

Theresa Postma 2021-03-23 Só mooi!

beëindig

Theresa Postma 2021-03-23 pragtige pragtige beelde!!!!

Jou palet

Anze Bezuidenhout 2021-03-23 Baie dankie Litnet ek waardeer uit my hart

Jou palet

Salvia Ockhuis 2021-03-23 Uitstekend!❤fit!

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Paul Roos 2021-03-23 Jamie Uys het 'n film gehad, waarin 'n karakter elke dag 'n Engelse en ook 'n Afrikaanse koerant gekoop het. Die karakter het dan die twee koerante verwissel na gelang wie ook al met hom sou praat, want hy wou nie standpunt toon wat teenoorgesteld is van

Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)

LitNet 2021-03-23 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle en memo's op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus deur om te si

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-03-23 Hallo Ester! Hier is 'n skakel na waar LitNet se vraestelle op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die

COVID-19: waarom die kinders nou ons aandag nodig het

Vren Humphris 2021-03-23 Thank you for this insightful commentary.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Kirby van der Merwe

Hendrina Grové 2021-03-23 Dit klink briljant!! Tog vir my altyd 'n ‘openbaring’ dat skrywe en skep vir vele skrywers 'n hengske stryd is!

US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies

Willie Oosthuizen 2021-03-23 Dit gaan nie oor taal nie , dit gaan oor die ANC se onvermoë om die Wes-Kaap polities te wen. Daarom ondermyn hulle elke instansie wat hulle nasionaal kan beinvloed. Waarom neem die studente wat Afrikaans wil bevorder en werklike inklusiwiteit wil bevord

Op soek na Heinz Konsalik

André 2021-03-22 Hallo Louise Watter boeke het jy nog beskikbaar en van waar is jy? André
Top