Louise2021-03-29Môre André
Strafkamp in die berge X2
Liefde langs die Don
Die dogter van die duiwel
Bloedhuwelik in Praag
Straat sonder einde×
Die Woestyndokter
Die verliefde spioen
Werner Bäcker se noodroep
Die geskende gesig
Post Restante, Venisië 1
Warm soos die
Magda2021-03-29Na oordenking stem ek saam met jou stelling. Dit lyk my dit is presies wat dit is en daarom het ek ook gedink om dit nie net ongesiens te laat verbygaan nie.
LitNet2021-03-29Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik ger

LitNet2021-03-29Hallo! Die meeste van ons skoleinhoud is in Afrikaans. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol onder
LitNet2021-03-29Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik ger
LitNet2021-03-29Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik ger
LitNet2021-03-29Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik ger
LitNet2021-03-29Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik ger
Ronnie Seeber2021-03-28Hanlie, jy kan natuurlik ook sê jy "bedryf" 'n besigheid. Dan sluit dit al die goed in wat jy doen om die besigheid aan die gang te hou, o.a. die bestuur daarvan.
Koos Holrtzhausen2021-03-28Ek stem met Ronnie Seeber saam. By Eskom het ons dikwels internasionale woorde soos "generator", "transformator", "tiristor", "transistor" gebruik, maar wisselrigter eerder as "inverter". 'n Advertensie op RSG vir sonkrag is tipies deurspek van mengelt
Marijke Coornaert2021-03-28Baie gelukwense met die pen wat nog steeds in jou hand of op die klawier dartel soos ’n jong duif, met die olifante-geheue wat die kleinste details lyk te onthou, met die lewesloop wat baie interessant was en nou nog verder gekultiweer word in jou eie t
Marie Spruyt2021-03-27O, die donkie is 'n wonderlike ding! - weerbarstig en halstarrig, maar binne 'n ander konteks is dit toe die Donkies wat hard gewerk het om kerk en samelewing op 'n nuwe pad te lei. Wel gedaan, DP
Evan Kaplan2021-03-27Dis nou 'n streepsak, nee, 'n Gucci-sak propvol skitterende, uitheemse en wel soms gevaarlike juwele! Die beroemde Wêreld Woorde "smous!" is an all-round photo journalist in the true sense; met sommer nog baie gellings VUMA in die tenk! Trots op u prest
petra2021-03-27Helena, dankie dat jy vir ons 'n bietjie meer insigte gegee het in die pragtige juwele of liggaamsversierings wat ons dikwels bewonder, en wonder.... Ek wonder, is die kohlpot so iets soos die Himba se kosmetiese olie van vet en oker?
Gerrit Boonstra2021-03-27Dis n geestelike ervaring om hierdie skandelike geskiedenis van die Afrikaner en die rol van die Afrikaanse kerke te lees. Geestelik ja, want die liefdelose diskriminasie, verwerping en minagting van mede-Christene enkel en alleen op grond van velkleur en
Waldemar Gouws2021-03-26Dankie, me Luther. U is so reg t.o.v. die beginsels en waardes en visie wat u hier formuleer. Maar die Bestuur, met Wim vooraan, dons voort soos 'n troglodiet.
Marié Jacobs2021-03-26Dankie vir jou groot bydrae om die onkunde in konserwatiewe en geslote gemeenskappe teen te werk, Ockie. Ek het groot waardering daarvoor. Twee ander bronne wat ek sterk aanbeveel, is: ‘n uitstekende dokumentêr oor transgender mense, DISCLOSURE en Mark
Elsa (Doortjie) Perold2021-03-26Ek is DP se enigste dogter en baie trots dat hy my pa is. Hy was in alle opsigte n onkreukelbare voorbeeld van intergriteit en eerbaarheid met n oortuiging van Sy roeping en die bereidheid om sy Here te gehoorsaam.
Carina Muller2021-03-26Dalk word dinge weer beter. Afrikaans word darem nog as tweede taal onderrig in die Engels eerste taal skool waar ek as ontvangsdame werk. Daar is baie baie kinders wat egter die ander inheemse tale praat (Afrikatale) en hulle moet maar Afrikaans neem. So
Ellie Cahill2021-03-26Was n wonderlike uitsending. Dankie, Via. Net een vraag ... miskien 2.
Waar koop ek daardie “cucumber melons” wat julle saam met die gerookte salm bedien het.
Ook daardie pienk crackers. Ek het in die Noordelike voorstede van Kaapstad by 'n paar t
Frederik de Jager2021-03-26Dis 'n baie ou maar goedkoop truuk waarvan mens in Logika 101 leer, en dit het 'n naam: strooipopargument. Stel 'n karikatuur op met verspot maklike swakhede om aan te val, en probeer só jou eie stel swak argumente ongesiens by die agterdeur te laat ingl