
Foto: Canva.com
Seisoen
Al gee winter hoop vir die nuwe;
al bloei lente die mooiste belofte
en somer sing met sonstrale,
bloubessiewoorde.
Al verlei herfs in koper en goud,
sal ek onthou:
Seisoene beweeg altyd verby.
1
Foto: Canva.com
Seisoen
Al gee winter hoop vir die nuwe;
al bloei lente die mooiste belofte
en somer sing met sonstrale,
bloubessiewoorde.
Al verlei herfs in koper en goud,
sal ek onthou:
Seisoene beweeg altyd verby.
1
Kommentaar
Baie geluk Von! Uitstekende vers.💝