
Hier is gratis PowerPoint-skyfies vir Tegnologie met opsommings van kwartaal 1 se werk.
Klik op die hoofstuknaam om die skyfies in PDF-formaat af te laai.
Hoofstuk 1: Wat is tegnologie?
- Definieer tegnologie
- Ontwikkel ’n tegnologietaak
- Ontwerpoorwegings
Hoofstuk 2: Inleiding tot grafiese kommunikasie
- Die doel van grafiese werk
- Tekenkonvensies
- Tekening
- Werkstekeninge
- Grafiese tekeninge
Hoofstuk 3: Meganiese stelsels en beheer
- Hefbome en meganiese voordeel
- Eerste-, tweede- en derdeklashefbome
- Hefbome en skakelings


Kommentaar
Ek persoonlik dink dis puik gedoen. Ek doen met my seun dieselfde. Maak slideshows en plaas dan Audios by. Glo my dit werk baie goed. Minder stres vir ma en vir seun. Welgedaan julle slideshowes lyk indrukwekkend
Wil net graag by vrae tot watter graad doen julle PowerPoint slide shows.
Hallo Marietjie, dankie vir jou kommentaar en navrae. Ons plaas die skoleinhoud by soos wat ons dit van kundiges af ontvang en dit met hulle toestemming plaas. Daar is dus nie van alle vakke en in alle grade skyfies beskikbaar nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe skoleinhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie goeie skyfies. Dankie vir die deel.
Dit is 'n plesier.
Ek sit met 'n klas van 72 leerlinge , my hande is afgekap. Stel belang , baie...
Hallo John. Ons het oefenvraestelle vir verskillende grade op LitNet beskikbaar en dis gratis. Hier is 'n skakel na die vraestelle se indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is in PDF-formaat beskikbaar en jy kry dit in die hande deur op die skakels te klik - die vraestel en memo maak dan outomaties oop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag
Hoe gaan ek te werk om te PowerPoint skyfies te sien/download?
Hallo! Om die PowerPoint-skyfies af te laai, klik jy slegs op die rooi skakel - die naam van elke hoofstuk - en die skyfies sal outomaties oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Indien ek op die rooi hoofstuknaam druk laai hy dit af in PDF formaat, hoe kan ek dit aflaai in PowerPoint formaat?
Goeiedag! Die skyfies is opgelaai in PDF-formaat en jy sal moet Google vir iets soos "convert PDF to PPT". Daar is gratis sagteware aanlyn beskikbaar; jy sal dit moet aflaai om die PDF-dokument in 'n PowerPoint-skyfie te omskep. Nadat jy die sagteware afgelaai het, moet jy eers die PDF-dokument op jou rekenaar bêre/save en daardie PDF-dokument se skakel invoeg in die ruimte wat die sagteware vir jou gee - die rekenaar sal dit dan kan omskakel in PPT/PowerPoint-formaat. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag Ek dink die opsommings is wonderlik ek is asb opsoek na Graad 7 werk vir kwartaal twee groot asb dit sal van groot hulp wees
Goeiedag! Dis goeie nuus dat hierdie skolemateriaal van hulp is. Ons sal byvoeg wat ons kan en wanneer dit moontlik is, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na tegnologie 1ekwartaal,wetenskap kwartaal 1+2,aRdrykskunde kwartaal 1 en geskiedenis kwzrtaal 1 alles vir graad y
Hallo! Hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens vakgebied en graad. Daar is ook nog skolemateriaal hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 7 opsommings vir alle vakke gr 7
Groot asseblief
Hallo! Hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens vakgebied en graad. Daar is ook nog skolemateriaal hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wow! Baie dankie hiervoor. Dit help baie.
Love it
Het julle dalk enige PAT werkvelle vir kwartaal 1. JAWS OF life.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe om by die geskikte plek uit te kom. Klik gerus op die skakels om die artikels gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
ja, asb
Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, baie dankie vir hierdie puik skyfies vir kwartaal 1. Het julle moontlik dit vir Kwartaal 2 , 3 en 4 ook asb.
Hallo! Ons is bly dat jy die skyfies nuttig vind. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat vir voorbereidingsdoeleindes op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat opgelaai is en klik telkens op die skakels om die materiaal gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Baie dankie, ek doen dit.
Baie behulpsaam. Baie dankie.
Stel belang
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied graag gratis oefenvraestelle en memo's wat deur kundiges vir ons lesers uitgewerk word, en hier is 'n skakel na die indeksblad waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wow. Fantastiese werk.