Kommentaar

Kringloop deur Bets Smith: ’n resensie

Elizabeth Smook 2021-04-06 Ek stem saam, die boek is vervelig en die verloop onoortuigend.

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet 2021-04-06 Beste Doreen, besoek gerus https://karoosuite.co.za/ vir besonderhede oor hoe om Deon en Coenie se boek in die hande te kry.

Persverklaring: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet 2021-04-06 Beste Barry, besoek gerus https://karoosuite.co.za/ vir besonderhede oor hoe om Deon en Coenie se boek in die hande te kry.

Integriteit

Estelle Kruger 2021-04-06 Dankie vir 'n weldeurdagte artikel ‒ dit gee sowaar stof tot nadenke.

Persverklaring: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

Barry Brummer 2021-04-06 Baie dankie. Verneem graag of Deon Meyer en Coenie de Villiers se boeke en/of CD's/video's beskikbaar is by Atterbury se kantore in Pretoria?

My octopus teacher: ’n filmresensie

Colin Johnstone 2021-04-06 I don't have Netflix but I would like a DVD. From what I've seen it's a "keeper" not kipper ha-ha.

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet 2021-04-06 Beste Maryna en Lucas, besoek gerus https://karoosuite.co.za/ vir besonderhede oor hoe om Deon en Coenie se boek in die hande te kry.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Tertia Hendricks 2021-04-06 Hi! Ek het 'n kind in graad 8.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Anton 2021-04-06 Ek het my ma se Afrikaanse Snelskrif-Woordeboek (tweede offisiële uitgawe) indien iemand sou belangstel.

Afrikaans: Rollende massa-aksie by US, 9 April

Jean Oosthuizen 2021-04-06 Charl Adams ek weet regtig nie hoe maak jy die som dat Vrydag se protes amper is soos die "gepeupel wat die Capitol in Washington bestorm" het nie. Anders as in Washington was hier nêrens oproepe wat tot gewelddadige aksie aanleiding kan gee nie. Daar is

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Marlette Taljaard 2021-04-06 Hello Dirk, My Gr 1 seun moet 'n redenaars praatjie hê oor "wonder", "kaalvoet" of "fees". Hy hou baie van reenboë en ek het gedink dis 'n goeie idee om oor die "wonder van 'n reënboog" te praat. Ek wil dus vra of ek u as bron mag gebruik saam met d

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

Doreen Keyser 2021-04-05 Ek wil graag die boek koop teen R485? Hoe betaal ek ‒ ek het die Gmail adres per abuis verloor!!!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Bianca Cleophas 2021-04-05 Hopelik speel die derde seisoen van "Deur dik en dun" nadat "Doodsondes" se derde seisoen eindig.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2021-04-05 Kan iemand asb. vir my sê of daar 'n tweede seisoen van "Vierspel/Vuurspel" is?

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2021-04-05 Ek wag ook saam met julle.

Die kind is nog jonger: Onderhoud met Simone Garcia Marques

Cheryl Short 2021-04-05 Dankie vir die hulp.

Op soek na Heinz Konsalik

Leon 2021-04-05 Middag, Dirk. Jy het my selfoonnommer. Gee my 'n missed call, dan kan ek vir jou 'n foto of twee stuur wat jou onmiddellik 'n goeie idee sal gee van die hoe my stel boeke lyk, versorg en opgepas is. Verder, deur een-een boeke te koop gaan die koste per bo

US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?

Ronée Robinson 2021-04-05 Ai, jammer is ek nou dat ons nie 'n glasie wyn kan klink nie, Lynthia. (Dis nou sou jy wou!) Dankie vir hierdie wonderlike stuk. Ek gaan onmiddellik jou "Uit die kroes" bestel. Beste wense en alle sterkte met wat jy doen.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Zelda 2021-04-05 Daar is 'n derde seisoen van "Deur dik en dun" ... weet net nie wanneer dit uitgesaai gaan word nie.

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LUCAS FOURIE 2021-04-05 Ek wil graag die nuwe boek aankoop.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Jo-Anne Abrahams 2021-04-05 Bianca, is jy seker daar is nog 'n seisoen van "Deur dik en dun"? Ek het probeer google, maar nie rêrig antwoorde gekry nie. As jy wag vir die volgende seidoen, dan wag ek saam met met jou. Lol

Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April

Annette Havinga 2021-04-05 Skande, US. Wie het die US opgebou tot waar dit is?!

Matriekeindeksamen 2017: oorlewingsgids

Lizette van der Merwe 2021-04-05 Goeie more. Julle doen fantastiese werk om die onnies se lewens gemaklik te maak deur om ekstra hulpbronne tot ons beskikking daar te stel. Twee nuwe MIND THE GAPS het intussen verskyn waartoe ons AFR onnies sukkel om toegang te verkry. ONDERWêRELD en

US-taaldebat 2021: Hou op om in Afrikaans te droom

Wilhelm Fourie 2021-04-04 Dis 'n uitstekende artikel. Die skrywer is die eerste persoon wat tereg na die dubbele standaarde verwys wanneer hierdie skandaal met Pretoria Girls' High vergelyk word. Baie dankie daarvoor en vir die res van die baie goeie redenasie!

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

K Waldeck 2021-04-04 Het gedurende November 2020 begin nies, wat gewoonlik die voorloper van 'n griep is. Groepsimptone het net vererger met erge moegheid. Gediagnoseer middel Desember 2020 en opgeneem. Ontslaan in Januarie '21 en huis toe, nog maar vrotterig. Medikasie g

100 x Congo: Een eeuw Congolese kunst in Antwerpen

Dingie van Rensburg 2021-04-04 100 Congo – 'n Wandeling deur die MAS – 'n bydrae deur Herman Meulemans Wat 'n boeiende verhaal – aangebied deur 'n outeur en kommentator in uiters boeiende teks en taal, in fassinerende klank en beeld. So word die tentoonstelling en die tersprak

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Hans Richardt 2021-04-04 Angus, hoop jy kry iets wat jou goormaag sus.

Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat

Anti-oomWim 2021-04-04 Wim de Villiers is die ANC se handlakei wat hulle politieke agenda dryf. Die ANC skree altyd kolonialisme, maar hang nou die taal van die grootste kolonialiste aan. Netsoveel as wat Afrika deur Engelssprekendes gekolonialiseer is, so is dele daarvan deur

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-04-03 Beste Hans, Of dit nou transsubtansiasie of konsubstansiasie of enige ander stansiasie is, vir my bly dit nog maar sinoniem met kannibalisme. “A rose by any other name would smell as sweet,” het Shakespeare mos via Juliet gesê. Nee wat, Hans, die fi

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-04-03 "Daar is seker min onderwerpe waaroor daar soveel verwarring bestaan as die vraag: 'Wat beteken dit om gereformeerd te wees?' Vir baie gelowiges beteken dit iets negatief. Sommige koppel die woord “gereformeerd” aan die vorige politieke bestel wat in

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk Grobler 2021-04-03 Hi Leon My koste plus van Pretoria af, en die koop van die boeke, gaan my in 'n ander begrotingsklas plaas. Baie dankie vir jou reaksie op my versoek. Sou daar iemand nader aan Pretoria wees, wat 'n stel wil verkoop, laat my asb. weet. Soos aan Leon genoe

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Jolene 2021-04-03 Ek is mal oor die program en ook oor die werk wat julle doen om mense se drome waar te maak en ook 'n verskil te maak. Dit is so, so awesome, regtig.

SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders

Jan Rap 2021-04-03 Afrikaans was nog nooit ‘dominant’ op enige plek of in enige aspek nie. As onderrigtaal aan sekere universiteite was Afrikaans bloot net dit, die onderrigtaal. As prof. Jansen dit as ‘dominant’ definieer, dan was en is Engels die dominante taal o

Integriteit

Charl Cilliers 2021-04-03 Soos in die verlede, het die outeur 'n baie aktuele tema gekies, spesifek vir Suid-Afrika! Dit is verder belangrik om te besef dat die konsep slegs binne spesifieke kontekste [bv. kultuur, ens.] gerealiseer word en dit anders is as blote swakheid en kwes

US-taaldebat 2021: Hou op om in Afrikaans te droom

Jimmy De Villiers 2021-04-03 Hoe het my alma mater tot so 'n toestand verval!

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Cathlene 2021-04-02 Kan iemand dalk help ek benodig Graad 8 Afrikaans Eerste Taal Vraestelle met memorandum. Dankie.
Top